Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders 9

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraalstraat, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Branders 9 is in Hartenbos geleë en bied verblyf op die strand en pragtige see-uitsigte. Die kompleks is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Hierdie eenheid het direkte toegang tot die see.

Die duplekswoonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag, asook 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 2 3/4 beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n TV met volledige DStv. Daar is 'n ingeboude braai op die onderste vlak van die woonstel.

Die grondvloer bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n patio met braaigeriewe. Die boonste verdieping bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer, die leefareas, 'n kombuis en 'n balkon met braaigeriewe en die mooiste see-uitsig.

Daar is 'n swembad, sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek beskikbaar op die perseel vir 1 motor. Daar is ook ekstra veilige parkeerplek binne die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Petro N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Fantastiese ligging met pragtige see-uitsig. Andre was baie behulpsaam. Sal definitief weer gaan.
Aug 2024
Lyndi S
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het heerlik gekuier by De Branders 9 - kan dit definitief aanbeveel. Ons het heerlik gekuier by De Branders 9 - kan dit definitief aanbeveel. Die ...
Sien meer
Jun 2024
Jaco M
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing. Very clean and comfortable with the best view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Hester L
Saam met vriende
5.0
Heerlik gekuier en verblyf was onverbeterlik. Wonderlike verblyf! Gasvryheid tops! Baie behulpsaam en tegemoetkomend.
Jun 2024
Celeste B
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing stay, we will definitely come again. The unit is clean, modern, and well-maintained. The bathrooms are all spotless, and the be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Paardekraalstraat, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Branders 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraalstraat, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fe093042fab13b4e127d3e040e8d15361a93d17d519fd1ce0464e7a830257697cb0829539dc47aec299a044ca4dad34d25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 53 5 1 5 Paardekraal Street De Branders 9 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123592961133 22.120022180426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang