Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lou-Mari

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Lou-Mari
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alicia H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Tannie Lou-Mari se warme, vriendelike ontvangs het ons as gesin onmiddellik tuis laat voel.

Die woonstel was lekker ruim, veilig en ons het ons tydjie daar geniet. Sal haar beslis aanbeveel! Baie dankie.

Lou-Mari se terugvoer

Baie dankie Alicia ek waardeer jou goeie kommentaar.

Lou-Mari
Kobus O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Netjies en ruim met alle nodige geriewe.

Ons was so verras. Skoon en netjies. Ook baie ruim. Nogmaals baie dankie.

Lou-Mari se terugvoer

Thank you very much. I aim to please my customers. The flat was very clean after the customer left.

Lou-Mari
Sharlene B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene B

Lovely greeting from the owner.

Rooms were clean and unit well kept. Peaceful location with beautiful views of the surrounding area. Well-maintained and clean accommodation with easy access to main roads.

Ilse D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Baie lekker plekkie.

Ons het vreeslik lekker gebly, baie oulike plekkie met alles wat mens nodig het. Die tannie is vreeslik oulik en dis lekker om daar te bly, so 4 minute van die hoofstrand af as jy ry.

Ebenhaerzer M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ebenhaerzer M

Baie lekker.

Rustig en aangenaam. Waarde vir geld!

Camelin S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Camelin S

Ons het baie lekker en rustig gekuier.

Ons moes ons kuier baie beperk het a.g.v. die ander inwoners op die perseel.

Jolanda W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda W

Baie lekker afpakplekkie.

Baie netjies en skoon, gerieflik en goed toegerus. Dis in 'n stil area, en nog steeds naby genoeg die aksie. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Ek, my vriend en my bejaarde ma en haar niggie het daar gekuier vir 'n naweek - almal het dit baie geniet. Daar was alles wat ons nodig gehad het en ons het almal veilig en welkom gevoel. Sal dit beslis aanbeveel.

Lou-Mari se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer die kommentaar. Ek is baie bly dat julle dit geniet het.
Groete
Marie

Lou-Mari
Danie G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Baie lekker, huislike omgewing.

Ons het kuiertjie baie geniet. Was lekker privaat en gerieflik. Hoogs aanbeveel.

Lou-Mari se terugvoer

Hi Danie,
Ek is baie bly dat julle dit geniet het.

Lou-Mari
Mariana B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Fantasties, netjies.

Baie vriendelike gasvrou. Baie netjies en skoon. Lekker area om te bly.

Lou-Mari se terugvoer

Hi Mariana,
Ek waardeer die positiewe kommentaar.
Groete
Marie

Lou-Mari
Serina W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serina W

Dit wat presies wat ek nodig gehad het. Rustigheid.

Lou-Mari kan ten sterkste anbeveel word. Ons het dit baie geniet. Geen probleme ondervind.

Lou-Mari se terugvoer

Baie dankie Serina vir jou kommentaar.
Groete
Marie

Lou-Mari
Nollie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nollie M

What a convenient and heart warming place.

Obviously, we are going back there. A home away from home! The owner of the place, Wow such a lovely lady.

Lou-Mari se terugvoer

Thanks Nollie.

Lou-Mari
Peter M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Skoon, netjiese fasiliteite. Eienares gaan die ekstra myl met klein dingetjies.

Verwelkomings sjokolades, beskuit, selfs melk in die yskas vir 'n heerlike koppie.

Lou-Mari se terugvoer

Pieter, ek is baie bly dat julle die wegbreek geniet het. Groete, Marie.

Lou-Mari
Pieter P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Baie lekker dankie.

Dit sal baie nice wees as daar WiFi dalk geïnstalleer kan word,en dan ook 'n plan maak as dit by loadshedding kom.

Chrizelle J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle J

Was asemrowend. Niks minder nie.

Die eienaar is 'n baie vriendelike persoon en het ons met oop arms ontvang. Ons het regtig die tyd baie geniet en sal enige tyd weer terug gaan om langer te bly.

Lou-Mari se terugvoer

Chrizelle, ek is baie bly dat julle dit geniet het. Groete Marie

Lou-Mari
Gertrude V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertrude V

Uitstekend fantasties.

Goeie tyd gehad. Geen probleme. Vriendelike diens.

Mart J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart J

Die eenheid is pragtig en skoon en het alles in wat jy nodig het.

Die eenheid is baie gerieflik!

Steve O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve O

Goed toegerus, maar geen badhanddoeke nie. Stil, met parkering. Motortoegang effe knap.

Ons het goed geslaap, gebraai en het uitsig ooswaarts gehad oor landskap. Winkels nie te ver nie.

Bradley M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley M

Fantasties.

Met die vriendelike ontvangs, het ons onmiddellik tuis gevoel. Verblyf in stil gebied was 'n bonus. Ek sal enige tyd weer van Lou-Mari gebruik maak en dit definitief aan my vriende en familie aanbeveel.

Renelda C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renelda C

Dit was fantasties.

Was lieflik en gerieflik. Baie veilig. Het dit geniet. Sal vir seker weer kom.

Yvonne N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N

Rustig.

Ons ontvangs was warm en gasvry. Die woonstel is gemaklik ingerig en daar het niks gekort nie. Sal dit definitief aanbeveel en gaan weer daar kuier met ons volgende besoek aan Hartenbos.

Ronel J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Heerlike verblyf in goed toegeruste eenheid.

Ons het 'n heerlike vakansieweek gehad in hierdie goed toegeruste eenheid. Die eienaars was baie hulpvaardig en het uit hul pad gegaan om ons by te staan (ons motor het battery-moeilikheid gehad op 'n Sondag en ons is vinnig gehelp hiermee!). Dankie baie, ons sal graag weer hier tuisgaan en ook die eenheid aanbeveel!

Bonita S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bonita S

Die mees rustigste plekkie vir 'n wegbreek.

Kon nie TV kyk nie as gevolg van eie dekodeerder wat jy moet saamneem en ons kon nie met dit reis nie want ons het gedink daar is. Maar verder is dit 'n baie lekker nice cosy plekkie. Weg van die gewoel en geraas.

Lou-Mari se terugvoer

We are sorry for the inconvenience caused we will look into the matter. We usually state in the description that customer must bring own decoder and smartcard.

Lou-Mari
Maryka W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka W

Fantastiese ligging met ruim vertrekke.

Ons verblyf was absoluut fantasties. Pragtige uitsig. Lieflike ruim woonstel met als wat nodig is om dit na jou eie huis te laat voel. Voorwaar pragtige mense en beslis verblyf wat ek weer sal kies in die toekoms.

Lou-Mari se terugvoer

Baie dankie Maryke, ons wardeer jou kompliment. Sal julle met ope arms weer akkommodeer.
Groete Rassie an Marie

Lou-Mari
Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R785
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 93, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfL1mefOVTakTKC4yOL9Q4EBN8SKSexCrbh68gMF1jOPRijbqW0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 93 Essenhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12201 22.103445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang