Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lou-Mari

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Alicia H
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Tannie Lou-Mari se warme, vriendelike ontvangs het ons as gesin onmiddellik tuis laat voel. Die woonstel was lekker ruim, veilig en ons het ons tydjie daar geniet. Sal haar beslis aanbeveel! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Lou-Mari
Baie dankie Alicia ek waardeer jou goeie kommentaar.

Kobus O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Netjies en ruim met alle nodige geriewe. Ons was so verras. Skoon en netjies. Ook baie ruim. Nogmaals baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Lou-Mari
Thank you very much. I aim to please my customers. The flat was very clean after the customer left.

Sharlene B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2023

Lovely greeting from the owner. Rooms were clean and unit well kept. Peaceful location with beautiful views of the surrounding area. Well-maintained and clean accommodation with easy access to main roads.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Baie lekker plekkie. Ons het vreeslik lekker gebly, baie oulike plekkie met alles wat mens nodig het. Die tannie is vreeslik oulik en dis lekker om daar te bly, so 4 minute van die hoofstrand af as jy ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebenhaerzer M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Baie lekker. Rustig en aangenaam. Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Camelin S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2023

Ons het baie lekker en rustig gekuier. Ons moes ons kuier baie beperk het a.g.v. die ander inwoners op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jolanda W
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Baie lekker afpakplekkie. Baie netjies en skoon, gerieflik en goed toegerus. Dis in 'n stil area, en nog steeds naby genoeg die aksie. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Ek, my vriend en my bejaarde ma en haar niggie het daar gekuier vir 'n naweek - almal het dit baie geniet. Daar was alles wat ons nodig gehad het en ons het almal veilig en welkom gevoel. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Lou-Mari
Baie dankie. Ek waardeer die kommentaar. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Groete Marie

Danie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Baie lekker, huislike omgewing. Ons het kuiertjie baie geniet. Was lekker privaat en gerieflik. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Lou-Mari
Hi Danie, Ek is baie bly dat julle dit geniet het.

Mariana B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Fantasties, netjies. Baie vriendelike gasvrou. Baie netjies en skoon. Lekker area om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Lou-Mari
Hi Mariana, Ek waardeer die positiewe kommentaar. Groete Marie

Serina W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Dit wat presies wat ek nodig gehad het. Rustigheid. Lou-Mari kan ten sterkste anbeveel word. Ons het dit baie geniet. Geen probleme ondervind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Lou-Mari
Baie dankie Serina vir jou kommentaar. Groete Marie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R785
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 93, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfL1mefOVTakTKC4yOL9Q4EBN8SKSexCrbh68gMF1jOPRijbqW0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 93 Essenhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12201 22.103445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang