Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lou-Mari

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 93, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R785 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lou-Mari is 'n selfsorgwoonstel in Hartenbos. Dit is net 30 minute vanaf George en 10 minute vanaf Mosselbaai.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 1 slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 1 slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Badkamer met bad en stort 'n volledig toegeruste kombuis plus 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof. Die sitarea sluit gemaklike rusbanke en 'n TV met oop uitsig in.

'n Privaat en onderdakbraai-area is beskikbaar vir gaste asook 'n dek met wonderlike uitsigte oor die Outeniekwaberge. Daar is 1 onderdakparkeerplek op die perseel.

Die hoofstrand by Hartenbos is 'n entjie se ry vanaf die woonstel. Besoekers kan uitsien na visvang, bootvaart, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef. Die ATKV-vakansieoord het ontspanningsgeriewe soos 'n verhitte swembad, minigholfbaan, tennisbane en rolbalbane.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Alicia H
5.0
Tannie Lou-Mari se warme, vriendelike ontvangs het ons as gesin onmiddellik tuis laat voel. Die woonstel was lekker ruim, veilig en ons het ons tydjie...
Sien meer
Aug 2023
Kobus O
Gesin met tieners
4.8
Netjies en ruim met alle nodige geriewe. Ons was so verras. Skoon en netjies. Ook baie ruim. Nogmaals baie dankie.
Apr 2024
Sharlene B
Besigheidsreis
4.8
Lovely greeting from the owner. Rooms were clean and unit well kept. Peaceful location with beautiful views of the surrounding area. We...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Ilse D
Gesin met tieners
4.6
Baie lekker plekkie. Ons het vreeslik lekker gebly, baie oulike plekkie met alles wat mens nodig het. Die tannie is vreeslik oulik en dis lekker om da...
Sien meer
Mrt 2024
Ebenhaerzer M
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker. Rustig en aangenaam. Waarde vir geld!
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Essenhoutlaan 93, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lou-Mari het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 93, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfL1mefOVTakTKC4yOL9Q4EBN8SKSexCrbh68gMF1jOPRijbqW0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 93 Essenhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12201 22.103445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang