Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Dj V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Ek sal regtig elke jaar daar gaan bly. Wonderlike mense by wie ons gebly het. Kan vir hulle net dankie se vir alles wat hulle vir ons gedoen het. Was vreeslik lekker om daar te kon bly. Baie netjiese huis en alles is daar wat met nodig het. Verseker 10/10 en beveel dit vir enige paartjie aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2021

Ons verwagtinge is met groot mates oortref deur hierdie netjiese blyplek met vriendelike en behulpsame ondersteuning van Eben en Elize. Ons het Hartenbos Heuwels Holiday Accommodation met sekere vooropgestelde verwagtinge bepreek. Groot was ons verbasing oor die netheid, veiligheid en ideale ligging van die gastehuis. Die vertrekke is lekker ruim en gemaklik en daarby is dit baie smaakvol en in pas met modes. Ons het baie van die kleurskakerings in die vertrekke gehou en die sjokelade in die kamers, koekies en beskuit in die leefarea was goed gebruik. Hoewel die perseel nie omhein is nie, is dit baie veilig en het ons nie vir 'n sekonde beangs gevoel nie. Die gastehuis is binne maklike bereikbare afstand van alles waar ons wou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie
Middag Phillip Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit en is bly julle het dit geniet hier by ons. Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom. Eben en Elize

Estelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Elize se gasvryheid ken geen perke! Heerlik gebly. Elize het die ekstra myl geloop en ons was baie beferf en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie
Beste Estelle, Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang en julle is altyd welkom. Groete, Elize

Heidi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2017

Silwerskoon, met vriendelikheid ontvang, alles 100%. Daar is nie genoeg sterre om die netheid te beskryf, ons is baie beïndruk, en was eintlik baie hartseer om te gaan. Sal enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Dit was die prys oor en oor die moeite werd. Baie dankie, ons het 'n baie lekker vakansie gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie
Hi Heidi Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te ontvang. Groete Elize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 300
R2 300 R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 13, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f57cae4cc3d0c56e29c0c3757b0391700081ec8ed8e0bd0e76d32c721110dc17109096807ad882f8ea5e408ce1f6f28c368?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 13 Essenhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122771 22.09719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang