Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Radyn-straat 146, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Hartenbos Holiday Home is 'n lieflike selfsorg-eiendom wat sentraal geleë is in 'n stil doodloopstraat in Hartenbos, 'n entjie vanaf die Hartenbos-strandmeer en die strandfront. Ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dié eiendom kan tot 9 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers is elkeen gerieflik ingerig met 'n dubbelbed; 2 van hulle het en suite-badkamers, 1 met 'n bad en 'n stort, terwyl die ander net 'n stort het. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed sowel as 'n stapelbed. Die oorblywende 2 badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskaste, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien insluit. Die sit- en eetareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnebraai. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste op die onderdakstoep ontspan en parkeerplek vir 2 motors word gebied. Hierdie eiendom is naby geriefswinkels, restaurante en hooftoegangsroetes geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Corene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 151

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Radyn-straat 146, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Radyn-straat 146, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bde417c024eea09d8036da245f2bdbd983b060d4c886dab0fc74c547d6b273280eb158c239f3fdf15e9c21ddb5bd8be9a36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 9) 146 Radyn Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.119955679766 22.117105393254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang