Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Holiday Home

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Liza S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2020

Goeie waarde vir geld. Eienaar is vriendelik en baie hulpvaardig. Hy het werklik uit sy pad gegaan om ons vakansie sorgvry en onvergeetlik te maak. Ons sal vir seker weer besoek! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2018

'n Juweel. Pragtige, netjiese, skoon, gerieflike, heerlike bly- en kuierhuis, wens ons kan weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2017

Baie lekker vir groot gesinne. Genoeg en gerieflike blyplek vir groot gesinne. Netjies en skoon. Lekker stil buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Hartenbos Holiday Home
Hi Bennie Baie dankie vir julle bydrae tot die resensie, ons is so dankbaar vir julle ondersteuning. Julle is welkom om by ons weer lekker vakansie te kom hou.Groete, Deon.

Beverley L
Kort verblyf
4.6
Apr 2017

Die moeite werd. Ek het my baie geniet by hierdie akkommodasie, dit is veilig en die winkels is nie so ver nie. Die braai afdeling was regtig baie nice en dit is geleë in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bulhoekstraat 4, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwMGVjNGRlLThhMGUtNDIzNS04MDg0LTQ2MWU4NTZjODI3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 4 Bulhoek Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1277199 22.10831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang