Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Holiday Home

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Hartenbos Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liza S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Goeie waarde vir geld.

Eienaar is vriendelik en baie hulpvaardig. Hy het werklik uit sy pad gegaan om ons vakansie sorgvry en onvergeetlik te maak. Ons sal vir seker weer besoek! Baie dankie.

Tanya P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

'n Juweel.

Pragtige, netjiese, skoon, gerieflike, heerlike bly- en kuierhuis, wens ons kan weer gaan.

Bennie K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie K

Baie lekker vir groot gesinne.

Genoeg en gerieflike blyplek vir groot gesinne. Netjies en skoon. Lekker stil buurt.

Hartenbos Holiday Home se terugvoer

Hi Bennie
Baie dankie vir julle bydrae tot die resensie, ons is so dankbaar vir julle ondersteuning. Julle is welkom om by ons weer lekker vakansie te kom hou.Groete, Deon.

Hartenbos Holiday Home
Beverley L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley L

Die moeite werd.

Ek het my baie geniet by hierdie akkommodasie, dit is veilig en die winkels is nie so ver nie. Die braai afdeling was regtig baie nice en dit is geleë in 'n rustige omgewing.

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bulhoekstraat 4, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwMGVjNGRlLThhMGUtNDIzNS04MDg0LTQ2MWU4NTZjODI3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 4 Bulhoek Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1277199 22.10831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang