Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Huisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Hein S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Louis, die eienaar, was baie vriendelik en gasvry. Hy het seker gemaak ons was gemaklik en gelukkig met alles. Hartenbos Huisie het alles wat jy nodig het om jou vakansie gemaklik te maak. Daar is DStv, WiFi, 'n wasmasjien, dishwasher en die hele huis is netjies en skoon. Sal weer definitief teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

A beautiful refurbished home. The unit is pet-friendly, however, there is no grass, so the pet needs to be taken out of the complex to do its business.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen A S
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Baie lekker gebly vir 16 aande. Sal Hartenbos Huisie aanbeveel vir enige gesin. Die binne en buite braai is goed beplan en 'n bied genoeg ruimte vir 'n groot aantal mense om saam te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Hartenbos Huisie
Baie dankie Allen. Baie dankie dat julle die eenheid so mooi skoon en netjies gelos het. Sien uit om julle weer te ontvang. Seenwense.

M Sedick P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2022

Had a very comfortable stay close to all amenities. Enjoyed the stay. Mosel bay is always on our holiday destinations every 2nd year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Hartenbos Huisie
Thank you for staying with us. Blessings

Kelwin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Dis Ongelooflik lekker, rustig. Jy hoor die see se geluid baie ver, die weer se gevoel ervaar jy strelig oor jou en die omgewing is tops. Ek sal hierdie Huisie aanbeveel vir enige familie of groepie mense. Dus die lekkerste plek in Mosselbaai waar ek al ooit was. Die leefruimte in die plek is fantasties en die plek is baie netjies en deeglik en alles is in hul plek. Ek hou ook van die gevoel dat daar geen WiFi is want met WiFi ontmoet jy en jou gesin nie eintlik mekaar op n lekker vakansie nie. DStv was onmiddelik aktiveer met inklok en braai-area is binne en buite geleë. Ek beveel hierdie huisie met trots aan enige groep mense. Dankie Louis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Hartenbos Huisie
Dit is 'n spesiale boodskap. Baie dankie.

Marietjie A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Veilig, netjies en skoon. Sal beslis weer gaan. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is orals toegemaa, so my hondekind kon lekker buite wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Hartenbos Huisie
Baie dankie dat julle die eenheid so mooi skoon gelos het. Waardeer.

Elize S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2021

Baie lekker stil woonbuurt en mooi woonstel. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2020

Lieflike plek, baie gemaklik geleë. Net jammer die wasmasjien en een yskas nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louis
Hartenbos Huisie
Baie dankie vir die terugvoer Ek glo nie iewers staan daar dat 'n wasmasjien wel beskikbaar is nie. Daar is 'n skottelgoed wasser. Jammer vir enige ongerief.

Denell E
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2019

Net wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Netjiese, veilige en ruim dorpshuis wat alles bied wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Ons was net daar vir een aand, maar sal definitief weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Hartenbos Huisie
Baie dankie vir julle mooi boodskap.

Julie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2019

Pleasant stay, very homely atmosphere, beautifully decorated and very safe. We had a lovely stay and felt very much at home. Was very clean and would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Hartenbos Huisie
Thank you for your beautiful message. See you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witteboomstraat 3, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b6c45d7edb9c3c42a0f1eb395797c073802050efcef31fc45e92792eb87d7ab4e73b8ecde4d2b048f5249fc039ffb79adbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 3 Witteboom Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.122494294703 22.106448816845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang