Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Huisie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witteboomstraat 3, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos Huisie is 'n volledig gemeubileerde meenthuis vir 6 mense, in 'n veilige kompleks geleë in die kusdorpie Hartenbos.

Die huis is gerieflik gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n braaikamer. Die slaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, kooktoebehore, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

Gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale, gemaklike sitplek en 'n slaapbank, en gebruik maak van die ingeboude braai-area in die braaikamer. Parkeerplek is beskikbaar in die dubbelmotorhuis.

Hartenbos bied lieflike strande, en 'n verskeidenheid doendinge soos swem, snorkel visvang, voetslaan, en besienswaardighede in die omgewing sluit 'n Waterpark, Die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Witteboomstraat 3, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Huisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witteboomstraat 3, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b6c45d7edb9c3c42a0f1eb395797c073802050efcef31fc45e92792eb87d7ab4e73b8ecde4d2b048f5249fc039ffb79adbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 3 Witteboom Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.122494294703 22.106448816845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang