Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Lagoon Resort

Selfsorg
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Tweeslaapkamer Gesinswoonstel
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamer-woonstel spog met 'n uitsig oor die strandmeer en is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar (babas word ingesluit). Dit beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, stoof, oond, ketel en broodrooster toegerus. Die oopplan-leefarea en -sitarea het sitplek vir 6 gaste. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die sitarea. Gaste kan die stoep en gemeenskaplike braai-area in die tuin geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die selfsorgwoonstelle het elkeen 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Daar is ook 'n sitkamer, eetarea en ten volle toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer. Die woonstel het 1 gedeelde badkamer met 'n stort-oor-bad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Drieslaapkamer Gesinswoonstel
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie drieslaapkamer-woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, stoof, oond, ketel en broodrooster toegerus. Die oopplan-leefarea en -sitarea het sitplek vir 6 gaste. Daar is 'n stoep met meubels en 'n gemeenskaplike braai-area op die onderste verdieping.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Drieslaapkamer-woonstel
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie drieslaapkamer-woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, stoof, oond, ketel en broodrooster toegerus. Die oopplan-leefarea en -sitarea het sitplek vir 6 gaste. Daar is 'n balkon met meubels, asook 'n gemeenskaplike braai-area op die onderste verdieping.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Pad, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0600bfbf89f75372639064fe97d6a796c87289c5ce4c0cead4f0a1b58de37540e32748fd7036ea4a718dc1182599fc99be2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118437171108 22.11764063268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang