Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Lagoon Resort

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
3.8
Darryl D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2023

Pleasant and delightful setting. All good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Connie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Awesome plek, netjies en sal definitief weer daar gaan bespreek. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Ligging is uitstekend. Baie rustig. Plek is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2021

Heerlik, rustige atmosfeer. Dis baie sentraal en naby al die strande. ’n Mens kan die omgewing ontdek en terugkeer na 'n rustige, kalm atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacomien M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Apr 2021

Nie tevrede met standaard van verblyf nie. Die Resort is nie goed instand gehou nie, ons eenheid was nie goed skoon gemaak nie en die fotos is misleidend. Die bestuur by Hartenbos Resort was vriendelik en behulpsaam, maar ek sal steeds nie aanbeveel nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Mildred V
Kort verblyf
5.0
Okt 2019

Excellent value for money. The place was well stocked with things that you need - bedding, towels, toiletries, furniture and kitchen gear. The situation of the toilet, though, was a bit unusual. A bit far from the main bedroom, although the en-suite had a bath and basin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
Kort verblyf
4.6
Apr 2018

Lekker, met baie vriendelike professionele diens. Vriendelike ontvangs. Verblyf baie lekker. Kinders het kanoe's baie geniet. Swembad uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2017

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Nov 2016

Was aangenaam, maar slaapkamers baie klein en vensters maak oop op oop gang waar almal verbyloop. As die plek vol bespreek is, sal dit nie baie lekker wees om daar te bly nie, want daar is nie baie privaatheid vir dié wat op die grondvloer bly nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 367

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Pad, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0600bfbf89f75372639064fe97d6a796c87289c5ce4c0cead4f0a1b58de37540e32748fd7036ea4a718dc1182599fc99be2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118437171108 22.11764063268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang