Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 105

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Christopher S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Hartenbos Landgoed is 'n pragtige landgoed wat goed geleë is. Ons het gesukkel met die DSTV wat gereeld nie wou werk nie maar die eienaar was elke keer hulpvaardig. Daar was ook iets fout met die geyser wat ons onder die eienaar se aandag gebring het. Hy het die heeltyd ge-lek. As 'n geheel het ons baie lekker gekuier en Hartenbos landgoed is 'n baie oulike plek. Stil en netjies asook naby genoeg aan alle hoofpaaie om vinnig by enige bestemming uit te kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanita M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Lekker vinnige in-trek en uit-trek no-hassles vakansie. Ons kon lekker vinnig in-settle en net ons vakansie geniet sonder enige bekommernisse oor veiligheid. Sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n groep van 6 tot 8.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lutri
Hartenbos Landgoed 105
Goeiedag Tanita, Baie dankie. Ons is baie bly dat julle kon lekker bly. Groete, Lutri van der Merwe

Liezel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Dit is 'n heerlike huis met al die benodighede waaraan jy kan dink. Ons is vriendelik ontvang, baie welkom en tuis laat voel en het selfs vars blomme gekry! Die eienares het regtig die ekstra myl vir ons gestap, kontak gehou en heeltyd gekyk dat ons alles het wat ons nodig het. Dit is 'n pragtige huis, ons het heerlik geslaap, gerus en lekker kon braai en kuier as 'n familie. Die area het 'n rustige, stil atmosfeer, mooiste tuine en dit was lekker om so bietjie weg van die normale Hartenbos bedrywighede te kon bly, maar steeds naby genoeg te wees om net 'n entjie hoef te ry na hoofstrandarea toe. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lutri
Hartenbos Landgoed 105
Beste Liezel, Dit was ons plesier om julle te kon ontvang. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Ons sien uit om julle weer te kan ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lutri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Dibikistraat, Hartenbos Landgoed 105, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc2f5567e0a09ab5b5ef757ead8419ab6fc0d55c96a38380acadbca70cbf4c9f4a5f84a409d04d210f7b2096186289b33bbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Off the N2 Dibiki Street, 105 Hartenbos Landgoed 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111686090801 22.118525018326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang