Hartenbos Landgoed 105
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die N2, Dibikistraat, Hartenbos Landgoed 105, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hartenbos Landgoed 105 is 'n lieflike selfsorghuis in 'n landgoed met 24 uur-sekuriteit in Hartenbos.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping geleë en is ingerig met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en dubbelwasbakke. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 3 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, 'n dubbeldeur yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook 'n waskamer met wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 mense met 'n binnebraai, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Die leefarea lei na 'n ruim tuin.
Die landgoed het ook 'n gemeenskaplike swembad, asook 'n speelarea met trampoliens. Hartenbos Landgoed 105 is net 4 km vanaf die strand en 6 km vanaf die Langeberg Mall.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lutri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Vanaf die N2, Dibikistraat, Hartenbos Landgoed 105, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Landgoed 105 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die N2, Dibikistraat, Hartenbos Landgoed 105, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang