Hartenbos Landgoed 105
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die N2, Dibikistraat, Hartenbos Landgoed 105, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hartenbos Landgoed 105 is 'n lieflike selfsorghuis op 'n landgoed met 24 uur-sekuriteit in Hartenbos.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is onder en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en dubbelwasbakke. Die ander 3 kamers is bo. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Dié 3 kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, dubbelyskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die waskamer het 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en 'n binnebraai. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n groot tuin.
Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad en speelarea met trampoliens. Hartenbos Landgoed 105 is net 4 km van die strand af en 6 km van Langeberg Mall af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lutri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Vanaf die N2, Dibikistraat, Hartenbos Landgoed 105, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Landgoed 105 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die N2, Dibikistraat, Hartenbos Landgoed 105, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang