Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 13

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 274

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Hartenbos Landgoed 13
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Khulani G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khulani G

I enjoyed my stay in Hartenbos Landgoeds, and the place is safe.

It was exciting. The house is beautiful.

Johan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Heerlik gerus, naby die see met alles wat 'n mens nodig het.

Ruim, volledig toegeruste huis in 'n veilige kompleks. Baie behulpsame gasvrou en het lekker gebly.

Nadia D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Die huis was toegerus met alles wat ons benodig het. Ons kon net nie kurktrekker kry nie, maar was regtig 'n kleinigheid. Dankie vir die lekker verblyf.

Fantastiese huis en verblyf, dankie.

Hartenbos Landgoed 13 se terugvoer

Nadia, dankie vir die terugvoer ons is bly julle het dit geniet. Wat die kurktrekker betref - ons sit dit normaalweg by die wynglase in die braaikamer.
Verskoning vir die ongerief daarvan, ek gee verseker aandag daaraan.
Vriendelike groete - Elize

Hartenbos Landgoed 13
Anneke N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke N

Veilige, netjiese meenthuis.

Die wooneenheid was baie netjies en baie goed uitgerus. Selfs asbliksakkies en skottelgoedmasjienseep gehad. Pragtig skoon. Het heerlik gebly. Daar was DStv en WiFi, en dit was redelik naby aan die hoofstrand, so 5 minute se ry.

Hartenbos Landgoed 13 se terugvoer

Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet, ons poog altyd om die gaste gerief weg van die huis te verseker.
Hoop om julle weer te kan ontvang.

Hartenbos Landgoed 13
Albertus L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus L

Good place to rest.

Peace and quiet over the weekend. To much noise from contractors during weekdays.

Coen B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coen B

Ons verblyf was baie aangenaam.

Die wooneenheid is baie gerieflik en bevat alles wat nodig is. Dit is baie veilig en ruim. Die netheid daarvan het ons ook beïndruk.

Chene P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chene P

Lekker.

Die huis was baie mooi, maar die yskas het nie koud gemaak nie en die kinderkamer het 'n aaklige reuk gehad.

Yvonne V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Goed.

Die eenheid is baie netjies en goed toegerus.

Multi-flor I - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Multi-flor I

Fantasties, waarde vir geld.

Wonderlike plek. Waarde vir geld. Baie netjies. Fantastiese ligging. Plek is geskik vir besigheid of familie reis. Garden Route is 'n ongelooflike mooi bestemming.

Remarco P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remarco P

Dit was baie lekker.

Dit was baie lekker, ons het dit verskriklik baie geniet.

Chantelle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle B

Heerlike familie wegbreek.

Ons tydjie was net te kort. Dit was heerlik en ideaal ingerig vir 'n familie met kinders. Sal beslis weer daar bly met volgende besoek.

Klaus Z - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Klaus Z

Wat betref ons verblyf vir twee nagte te Hartenbos 13.

Ongelukkig het ons nooit ons gasvrou te sien gekry nie! Gevolglik kon ons nooit die terugbetaalbare deposit oorhandig nie. Die toegang, sowel as verlaat, van die sekuriteitskompleks, wat digitaal per selfoon geskied, het vir dit ons heelwat tyd gevat, om uit te puzzle! Net so die verkryging van die voordeursleutel, wat in 'n kluis met 'n kode toegesluit was. Een gloeilamp in die boonste slaapkamer was stukkend.

Albertus L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus L

Plek vir rus na siel & gees.

Rustige en stil omgewing. Plek om af te skakel.

Frankwin S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frankwin S

Was 'n fantastiese kuier.

Unit 13 is van topgehalte. Elize en haar man het ons soos VIP's laat voel. Dis naby alles, winkels en waterfront en mall. Binnebraai was die kersie op die koek.

Heather J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather J

Baie lekker gekuier, ons het dit geniet.

Skoon netjiese plek, als op hulle plek en wat ons nodig gehad het. Baie mooi huis. Als was perfek.

Nelisiwe M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelisiwe M

Home away from home.

Excellent hospitality from the Manager.

Danie M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Was weereens baie lekker om by Hartenbos Landgoed te bly.

Ons eerste keuse vir verblyf in Mosselbaai!

Lindy W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy W

Gerieflik, en sorgvry.

Die naweek was net kort, sal beslis die plekkie aanraai, veral as jy uit die besige stad wil kom om nuwe asem te skep. Dankie Elize vir jou gasvryheid.

Ina-louise S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina-louise S

Baie lekker vol toegerus. Ontspan saam met gesin.

Dankie Elize. Sal die plek aanbeveel vir enige iemand.

Linda D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Uitgerus, ontspannend, die moeite werd.

Naby aan die winkels asook hoofweg na Tuinroete.

Joey A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey A

Dit was 'n lekker rustige kuier gewees, die eenheid het alles wat jy nodig het vir 'n selfsorgeenheid.

Dit was net 'n bietjie van 'n steurnis dat daar besig was om te werk op die dak tydens die kuier, maar verder was dit 'n stil plek, veilig en ons sal weer daar kuier, dankie.

Marelize M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize M

Het 13 met see-uitsig bespreek. Kry toe nr 7 met geen uitsig.

Geen warm water vanaf volgende oggend tot einde van 2e oggend se verblyf. Stort se "grout" vuil. Bad se kraan"spout" het uitgespring toe ek dit draai, gelukkig kon ek dit self regmaak. Andersins, lekker gebly. Aanbeveling: los instruksies vir die gebruik van die hek-foon en TV.

Anton R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R

Best of both. Luuks en informeel.

Geleë in 'n veiligheidskompleks op die rand van die rivier. Veilig en rustig. No 13 geskik vir 'n gesin van 5. Is toegerus met alle noodsaaklikhede. Baie netjies versier om 'n see-atmosfeer te skep. Die binnebraai is 'n bonus. Die oopplan-uitleg maak kuier 'n fees.

Jaco R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R

Ons het 'n besonderse lekker vakansie gehad en die akkommodasie op Hartenbos Landgoed het ons bly by die kus, verskriklik aangenaam gemaak.

Die webtuiste se kliëntediens en besprekingspersoneel se verwysing na Hartenbos Landgoed was op die merk. Ons kontak vir die huis was elke keer onmiddellik beskikbaar en baie behulpsaam.

Natalie J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie J

Our stay was very relaxing, especially from city life. The host was very friendly and accommodating.

Everything about this accommodation is beautiful, the place in itself, the area, the people. I would highly recommend and would definitely want to go back.

Koos B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B

Sorgvrye naweek weg, maar met dieselfde gerief asof ons by ons eie huis is.

Weens die feit dat die akkomodasie binne 'n veiligheidskompleks geleë is, het ons baie veilig en rustig gevoel. Die akkommodasie het alles bevat wat mens nodig het om in gerief te bly. Akkomodasie was presies soos beskryf in advertensie. Kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Elaine S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Fantasties en rustig.

Stylvol, stil, gesellig.

Annelise L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise L

Netjies, vriendelik. Baie dankie.

Ons het baie lekker gebly. Als gehad wat ons nodig het. Sal julle beslis aanbeveel.

Charlene V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene V

Heel okay dankie.

Ons tydjie was lekker.

Siyabulela M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyabulela M

Beautiful place and tranquil area.

I loved everything about the place, easy to find and set up of the house fantastic.

Bronwin G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwin G

Baie gerieflik.

Baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.

Estienne V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estienne V

Wonderlike ervaring.

Hulle het uit hulle pad uit gegaan om ons te akkomodeer in alle opsigte. Baie dankbaar.

Annatjie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Fantastiese plek. Rustig, gerieflik en alles wat jy nodig het.

Eienaars baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons dadelik laat tuis voel. Baie mooi en veilige plek en area. Sal definitief weer na Hartenbos Landgoed 13 gaan.

Robert V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V

Absoluut fantasties!

Die verblyf was fantasties. Die diens was ongelooflik. As jy iets gerapporteer het was dit dadelik herstel. Sal die plek beslis adverteer.

Elizna E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna E

Ek het 'n genotvolle tyd gehad!

Die eenheid is baie goed toegerus en netjies aan ons oorhandig. Ek was in my noppies met die dekor en uiteensetting van die plekkie. Die swemarea is bietjie versteek en ons moes eers 'n paar keer rigtings vra, maar dit was beslis die moeite werd. Die area is stil en veilig. Ons het 'n effense vashak gehad met aankoms, kon nie die eienaar in die hande kry teen eerste probeerslae nie, maar het reggekom en sy het ons vriendelik tuis laat voel. Over all was dit ;n genotvolle, gemaklike en gerieflike wegbreekkans. Dankie!

Hester B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Dit was baie lekker om daar te kon bly.

Lekker en veilige plek om te kon bly. Eienaars was vriendelik. Die plek is mooi skoon en netjies. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Ronel G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Puik.

Pragtige, moderne verblyf in 'n sekuriteitskompleks. Sal enige tyd aanbeveel!

Jano V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jano V

Baie lekker.

Baie dankie vir 'n skoon en veilige plekkie. Sal vir seker weer so maak.

Adri R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R

Baie netjies, gerieflik en lekker ruim.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Hugo L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Heerlike verblyf.

Ek sal Hartenbos Landgoed 13 vir enige iemand aanbeveel. Ons het n heerlike tyd gehad. Die huis is ruim en dit bevat alle benodigdhede. Die eienaars is baie vriendelik en dit was 'n plesier om met hulle te werk.

Carey-leigh D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carey-leigh D

Dit was die moeite en geld werd.

Die verblyf was die moeite en die geld werd. Ons het die stilte en die huis self baie geniet.

Kobus V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Gerieflik, netjies en prakties.

Baie dankie vir 'n aangename kuier vir die paar dae. Die huis is pragtig, gerieflik en die eienaars het ons met ope arms en vriendelikheid ontvang, ons baie welkom laat voel. Baie veilige kompleks met baie goeie sekuriteit en toegangsbeheer.

Leon S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Lieflike, stil omgewing met pragtige tuine.

Die verblyf was presies soos beskryf, behalwe daar was nie WiFi nie. Ons het dit met die eienaars opgeneem en dit was maar 'n fout wat ingesluip het.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid 13, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFIIpwthnzdUUImE7bZVOO8Sa8RCGvGDkz0S5QSsVWfFm3Xs0lZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 43 5 1 5 Hartenbos Landgoed Unit 13 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111226765891 22.114668216919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang