Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 13

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Khulani G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

I enjoyed my stay in Hartenbos Landgoeds, and the place is safe. It was exciting. The house is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlik gerus, naby die see met alles wat 'n mens nodig het. Ruim, volledig toegeruste huis in 'n veilige kompleks. Baie behulpsame gasvrou en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Die huis was toegerus met alles wat ons benodig het. Ons kon net nie kurktrekker kry nie, maar was regtig 'n kleinigheid. Dankie vir die lekker verblyf. Fantastiese huis en verblyf, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Hartenbos Landgoed 13
Nadia, dankie vir die terugvoer ons is bly julle het dit geniet. Wat die kurktrekker betref - ons sit dit normaalweg by die wynglase in die braaikamer. Verskoning vir die ongerief daarvan, ek gee verseker aandag daaraan. Vriendelike groete - Elize

Anneke N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Veilige, netjiese meenthuis. Die wooneenheid was baie netjies en baie goed uitgerus. Selfs asbliksakkies en skottelgoedmasjienseep gehad. Pragtig skoon. Het heerlik gebly. Daar was DStv en WiFi, en dit was redelik naby aan die hoofstrand, so 5 minute se ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Hartenbos Landgoed 13
Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet, ons poog altyd om die gaste gerief weg van die huis te verseker. Hoop om julle weer te kan ontvang.

Albertus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Good place to rest. Peace and quiet over the weekend. To much noise from contractors during weekdays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Ons verblyf was baie aangenaam. Die wooneenheid is baie gerieflik en bevat alles wat nodig is. Dit is baie veilig en ruim. Die netheid daarvan het ons ook beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chene P
Lang verblyf
2.2
Jan 2023

Lekker. Die huis was baie mooi, maar die yskas het nie koud gemaak nie en die kinderkamer het 'n aaklige reuk gehad.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Yvonne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Goed. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Multi-flor I
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Fantasties, waarde vir geld. Wonderlike plek. Waarde vir geld. Baie netjies. Fantastiese ligging. Plek is geskik vir besigheid of familie reis. Garden Route is 'n ongelooflike mooi bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Remarco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Dit was baie lekker. Dit was baie lekker, ons het dit verskriklik baie geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 274

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid 13, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFIIpwthnzdUUImE7bZVOO8Sa8RCGvGDkz0S5QSsVWfFm3Xs0lZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 43 5 1 5 Hartenbos Landgoed Unit 13 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111226765891 22.114668216919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang