Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 139

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Kim P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2022

Rustige wegbreek, pragtige huis. Baie netjies, ruim en skoon huis. Eienaar baie behulpsaam en gee vinnige terugvoer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Godfrey K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Gerieflik. Die motorhuis sal a plus wees en 'n verwarmer sal ook help. Die gasstoof en braai is beslis 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riandé V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2022

5-ster-verblyf! Heerlik gebly, baie netjies, volledig toegerus, maar ai, dis vêr van alles af. Om eerlik te wees voel dit eerder soos vakansie by jou eie huis as vakansie by die see. Baie vriendelike diens! Beslis 'n 10/10 van die Van der Ryst-gesin, maar as jy die see wil sien en hoor, kry eerder 'n plek in 'n ander area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quien M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2021

Lekker gebly en baie netjies. Beveel dit aan vir vriende met kinders. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carolyn K
Lang verblyf
5.0
Jan 2019

Dit was heerlik. Sekuriteitspersoneel was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was heerlik. Dit is naby die see sowel as naby die winkels. Verkies 'n sekuriteitsomgewing. 'n Afdak of motorhuis sal 'n groot bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Uitstekend. Gerieflik, modern en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2018

Mooi plek. Die huis is baie skoon en mooi en ook die landgoed. Ons het net gevoel daar kort iets om welkom en tuis te voel. Daar was ook niks om mee koffie te kan maak. En die bank in die sitkamer kan hoogstens 5 mense laat sit en die huis is vir 8 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2017

Absolute pragtige huis in Hartenbos met alles wat jy nodig het. Hartenbos 139 is werklik die ideale bestemming vir iemand wat wil wegbreek. Die goed gemeubileerde huis met alles in wat jy nodig het laat jou werklik tuis voel. Sentrale ligging met goeie sekuriteit laat mens lekker onspan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Hartenbos Landgoed 139
Dewald Dit is vir ons aangenaam om te weet dat jul tuis gevoel het en lekker ontspan het. Jul is enige tyd welkom. Groete Monica

Elsabe K
Kort verblyf
3.4
Jun 2017

Baie luuks en netjies. Geyser nie gewerk nie. Geen warm water. Gaste van ons daar gebly. Wou nie ons in verleentheid stel oor die geyser nie werk, omdat ons vir die verblyf betaal het. Alhoewel dit oor 'n naweek was moes die eienaars net seker gemaak het dat alles wel in orde is. Hulle het wel ge-offer om 'n gratis dag te gee as ons weer gaste daar laat aanbly .

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Yovanka C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2016

Heerlik gerus in 'n pragtige huis. Alle nodige geriewe beskikbaar, lekker ruim en genoeg spasie. Baie netjiese huis en sal verseker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Hartenbos Landgoed 139
Yovanka Baie dankie vir jou positiewe opmerking. Ek is bly jul het lekker gerus. Jul is altyd welkom! Groete Monica

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Hartenbos Landgoed 139, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MzNlMDZhLWI2YWQtNGU5Ni04MGNiLWFlYmRlMzlhOTA1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 N2 Unit 139, Hartenbos Landgoed 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.111853411418 22.117629861714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang