Hartenbos Landgoed 13
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Des 2024 tot 8 Des 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid 13, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Hartenbos Landgoed 13 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n 24 uur-sekuriteitslandgoed in Hartenbos. Die huis is ideaal vir groepe, vriende of gesinne. Die huis is in 'n doodloopstraat geleë en verseker dus privaatheid wanneer gaste in die tuin of op die patio ontspan.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 solderkamer, 'n kinderkamer, 2 badkamers, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en is op die boonste verdieping wat op die berg en duine uitkyk. Die solderkamer is ook op die boonste verdieping en het 1 enkelbed. Die tweede slaapkamer en solderkamer deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kinders se speelkamer het 'n enkelbed, 'n klomp kussings, 'n swartbord, tekenkryte en 'n TV met 'n DVD-speler.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, elektriese stoof met 'n oond, potte en panne, en 'n elektriese braaipan. In die opwaskamer langsaan is daar 'n yskas-vrieskas, aparte kisvrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, droograk en strykgeriewe. In die leefarea is daar 'n TV met Premium DStv en onbeperkte WiFi.
Die landgoed is omring deur duine wat met welige plantegroei bedek is en bied 24 uur-toegangsbeheer wat gaste se veiligheid verseker. Die landgoed het ook 'n gemeenskaplike swembad, 2 trampoliens en klimrame vir kinders. Die strand is stapafstand vanaf die landgoed en die Langeberg Mall is net 6 km ver. Hartenbos Waterfront is net 6 km van die eenheid af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 220
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hartenbos Landgoed, Eenheid 13, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Landgoed 13 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid 13, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang