Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 142

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed 142, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hartenbos Landgoed 142 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne drieslaapkamer-vakansiehuis in 'n 24-uur sekuriteitslandgoed in Hartenbos.

Die huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die volledig toegeruste, moderne kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n klein kisvrieskas en 'n aparte wasarea met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea is ruim met 'n binnebraai, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n aparte gastetoilet. Die huis bied ook 'n privaat tuin met 'n draagbare braai, asook stoepmeubels. Gaste het ook toegang tot 'n dubbelmotorhuis vir veilige parkeerplek.

Die landgoed bied pragtige tuine, 'n veilige en rustige atmosfeer, 'n gemeenskaplike swembad en trampoliens. Die landgoed is ook gerieflik geleë binne stapafstand van die strand af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marlene Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hartenbos Landgoed 142, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Landgoed 142 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed 142, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2ZDM1ODcwLTU2ZmEtNGFlMi04ODljLTU2ZDM1ZDIzZWE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 Hartenbos Landgoed 142 Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111974440557 22.118179714889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang