Hartenbos Landgoed 142
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartenbos Landgoed 142, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Hartenbos Landgoed 142 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne vakansiehuis in Hartenbos met 24 uur-sekuriteit.
Die huis het 3 en suite-slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die volledig toegeruste, moderne kombuis het 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, kisvrieskassie en 'n aparte wasgoedarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
Die ruim oopplan-leefarea het 'n binnebraai, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n aparte gastetoilet. Die huis het 'n privaat tuin met 'n draagbare braai en stoepmeubels. Gaste kan hul motors veilig parkeer in 'n dubbelmotorhuis.
Hartenbos Landgoed 142 bied lieflike tuine, 'n kluis, rustige atmosfeer, gemeenskaplike swembad en trampoliens. Ons is stapafstand vanaf die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marlene Laetitia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hartenbos Landgoed 142, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Landgoed 142 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartenbos Landgoed 142, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap