Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 38

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Maritza G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Dit was 'n uitstekende kuier gewees. Dit was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Iris
Hartenbos Landgoed 38
Baie dankie. Was lekker om jou daar te hê.

Ulandi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Comfortable, clean and safe. Lovely home. Very comfortable and located in a very safe area. The house was clean and has everything that is needed. Thoroughly enjoyed our stay and will most definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Musa L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Lovely, quiet and relaxing. Hartenbos Landgoed 38 is very nice, a few minutes away from shopping malls, swimming pools, beach front and everything you need in between (comes highly recommended).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George I
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Excellent. Very nice stay. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Veilige en rustige omgewing. Plek is netjies en skoon. Uitstekende verblyf in 'n veilige kompleks en sal beslis dit aanbeveel vir persone wat op soek is na 'n goeie lekkeslaap-wegbreek. Iris baie dankie vir die geleentheid dat ons weereens daar kon bespreek. Dankie aan Hilda vir die vriendelike ontvangs sys regtig 'n staatmaker en is altyd bereid om 'n ekstra myl te stap sodat alles vlot kan verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Iris
Hartenbos Landgoed 38
Baie dankie Johan. Waardeer die mooi woorde. Altyd 'n plesier om jou te ontvang.

Lorenda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Gerieflik en voel soos huis. Baie gemaklike en veilige verblyf in rustige landgoed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

'n Rustige natuurskoonlandgoed waar hasies vrylik wei. Landgoed 38 is 'n ruim huis wat in al ons behoeftes en verwagtinge voldoen het. Ons sal weer dit ons vakansietuiste maak indien ons weer die geleentheid gegun word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Iris
Hartenbos Landgoed 38
Baie dankie Adriaan, waardeer jou mooi woorde.

Conny C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Very peaceful and great location. Was more than I expected, had everything I needed for my stay in Mossel Bay. Great environment, security was friendly and I would recommend this accommodation to anyone who is looking for a peaceful and safe stay. Just loved everything about it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Bly altyd baie lekker daar. Baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cortney B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2022

Dit was asemrowende atmosfeer, baie veilig en sentraal vir as jy will rondbeweeg. Tyd het te vinnig omgegaan, sou langer daar wou bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Iris
Hartenbos Landgoed 38
Baie dankie Cortney. Ek is bly julle het dit geniet. Ek waardeer die mooi kommentaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Iris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA889cef23807959c8e8ee8ee5119de1501fc1839dea3156bcdcb8f198977837052be069e80d4e36a050ebe5e85a31ff3d1d6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Off the N2 Hartenbos Landgoed 38 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1132199 22.1173655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang