Hartenbos Landgoed 38
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hartenbos Landgoed 38 is in 'n landgoed geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde vakansiehuis vir 4 mense.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer langsaan. Die slaapkamer op die onderste verdieping het 'n bad en 'n stort, en die boonste verdieping het net 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word.
Gaste kan ontspan in die knus sitkamer, of die binnebraai-area. Bring asseblief jou eie braairooster saam. Parkeerplek is beskikbaar. Daar is DStv Access-pakket, maar geen Wi-Fi nie.
Hartenbos bied verskeie doendinge soos visvang, swem, walvis-, dolfyn- en robbekyk gedurende Mei tot November, inkopies en eetplekke by die Hartenbos Seefront, en gaste kan die Waterpark, of Die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Iris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Landgoed 38 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang