Hartenbos Landgoed 44
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2024 tot 11 Des 2024.
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid no. 44, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R2 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Hartenbos Landgoed 44 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis wat op 'n landgoed met 24 uur-sekuriteit geleë is. Dit is ideaal vir groepe vriende of gesinne.
Die huis bied slaapplek vir tot 7 mense en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en is op die boonste vloer geleë met die derde kamer wat ingerig is met 2 driekwartbeddens. Daar is 'n kinderspeelkamer met 'n enkelbed. Die tweede en derde kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese stoof en oond en skottelgoedwasser toegerus. Die waskamer is langsaan en het 'n wasmasjien, tuimeldroër, droograk en strykgeriewe. Daar is ook 'n groter droograk in die motorhuis.
Die leefarea het 'n TV met Premium DStv en die kombuis lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. 'n Skoonmaakdiens word een keer 'n week voorsien en dan sal jy ook vars linne en handdoeke kry.
Die landgoed het 24 uur-toegangsbeheer om gaste se veiligheid te verseker en word omring met duine wat oortrek is met luisterryke plantegroei.
Die landgoed bied ook 'n gemeenskaplike swembad, 2 trampoliens en klimrame vir kinders. Die strand is gerieflike stapafstand van die landgoed af en die Langeberg Mall is net 6 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hartenbos Landgoed, Eenheid no. 44, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Landgoed 44 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid no. 44, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang