Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 44

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid no. 44, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos Landgoed 44 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n 24-uur sekuriteitslandgoed in Hartenbos, wat ideaal is vir groepe vriende of gesinne. Ons is jammer, geen matriek/studentegroepe word toegelaat nie.

Die huis het slaapplek vir tot 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer geleë en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en is op die boonste verdieping geleë, tesame met die derde slaapkamer wat 2 driekwartbeddens bevat. Daar is 'n kinderspeelkamer met 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese stoof, 'n oond en 'n skottelgoedwasser. In die aangrensende wassery is daar 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 'n droograk en strykgeriewe. Daar is ook 'n groter droograk in die motorhuis. Die leefarea is toegerus met 'n TV met Premium DStv, en die kombuis lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe.

Daar is 'n skoonmaakdiens een keer 'n week, waartydens vars linne en handdoeke voorsien sal word. Die landgoed word omring deur duine bedek met welige plantegroei en bied 24-uur toegangsbeheer wat gaste se veiligheid verseker.

Die landgoed bied ook 'n gemeenskaplike swembad, 2 trampoliens, en klimrame vir kinders. Die strand is gerieflik geleë binne stapafstand vanaf die landgoed, en die Langeberg Mall is net 6 km weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 274

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hartenbos Landgoed, Eenheid no. 44, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Landgoed 44 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid no. 44, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmZmVhYzFjLThiOTYtNDJmMy1iNTc2LTU2ZjU4NWRhNGE1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 55 5 1 5 Hartenbos Landgoed Unit number 44 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112203 22.11694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang