Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 64

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 64, Hartenbos Landgoed, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos Landgoed 64 bied gehalteverblyf in een van die gunsteling vakansiebestemmings in die Wes-Kaap. Die eenheid is in 'n veilige landgoed net buite Hartenbos geleë en is naby alle geriewe en die strand.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 4 persone op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer, sowel as die derde slaapkamer, beskik oor 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte badkamer op die grondvloer, ook toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir selfsorg. Daar is ook 'n diepvrieskas en tuimeldroër in die motorhuis vir gaste se gebruik. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv teen die muur. Neem asseblief kennis dat gaste met 'n Explora DStv-opstelling hul dekodeerder, slimkaart en afstandbeheerder moet saambring, aangesien dit aangepas is om hierdie fasiliteit te ondersteun.

Die ander geriewe sluit veilige parkeerplek en braaigeriewe in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Hartenbos Landgoed 64
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Eenheid 64, Hartenbos Landgoed, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Landgoed 64 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 64, Hartenbos Landgoed, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwNTNkZDMyLTdlYzctNGJjMy05MjUxLTNmZTgyMDBlMTQ0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Unit 64 Hartenbos Landgoed 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114442731013 22.117103934288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang