Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 7

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Des 2024 tot 15 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 R1 960 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos Landgoed 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Hartenbos met 24 uur-sekuriteit. Dit is die ideale verblyf-opsie vir groepe, vriende of gesinne.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed wat oor die fynbos en sandduine uitkyk. Die derde slaapkamer is ook op die boonste verdieping en het 2 driekwartbeddens. Albei slaapkamers op die boonste verdieping deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n elektriese glasbladstoof en oond, braaipan en 'n skottelgoedwasser toegerus. In die aangrensende waskamer is daar 'n wasmasjien, tuimeldroër, 'n droograk en strykgeriewe. Die leefarea het'n TV met die DStv Premium-pakket en 'n DVD-speler. Daar is ook onbeperkte WiFi.

Die kombuis lei na 'n oopplan-binnebraai-area in die huis met 'n aparte elektriese oond. Hierdie area het 'n groot aluminium-voudeur wat na die patio oopmaak. Weeklikse skoonmaakdienste sal jou van vars linne en handdoeke voorsien. Die landgoed bied wandelroetes en is omring met duine wat met welige plantegroei bedek is. Daar is ook 24 uur-toegangbeheer en gaste se veiligheid word verseker. Verder beskik die landgoed ook oor 'n gemeenskaplike swembad en klimrame vir die kinders. Die strand is lekker naby geleë en binne loopafstand van die landgoed.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 220

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hartenbos Landgoed, Eenheid 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Landgoed 7 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R 2 800 R 1 960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
R 2 800 R 1 960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwN2VkNzUwLTE4MjYtNGMxMC1iZjFlLWFiMTkwNzg5YTUxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R1 960 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 Hartenbos Landgoed Unit Number 7 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112113468601 22.116941169312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang