Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 80

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Henk C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Great find and a great deal for a great place. This is a fantastic place, spacious rooms, plenty of sleeping and living space, tastefully decorated. Wonderful kitchen and so beautifully stocked with every plate, knife, fork, toaster, and thing you probably have in your own house. Very neat, very clean with beautiful views. Once you're outside the house, the private garden and lawn are bordered by the most beautiful tall fynbos and coastal growth. The whole setup is in a guarded, electric-fenced security estate. You can't do better for this price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric Deon P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

It was excellent. The area is beautiful and the estate is in excellent condition. The house is very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Waarde vir geld, definitief 'n plek wat ek kan aanbeveel. Dit is altyd wonderlik om by die akkommodasie te bly op my sakereis in die omgewing. Definitief waarde vir geld en die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reneé R
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Ons het dit vreeslik geniet en sal definitief weer daar wil tuisgaan. Die huis is toegerus met alles wat mens nodig het en nog meer. Dit is ʼn ideale vakansiehuis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Heerlik gekuier in n ruim, gerieflike woning in 'n stil, rustige en veilige omgewing. Die woning was netjies en skoon, alle geriewe wat ons benodig het was beskikbaar. Die omgewing was lekker stil en rustig en mens het ook baie veilig gevoel. Alles was soos wat dit in die advertensie geskryf staan. Ek kan die woning beslis aanbeveel, prys is baie billik vir wat jy kry, daarom glo ek is die ressensies so positief. Geen klagtes, baie lekker gekuier, kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlike wegbreek. Hierdie goed toegeruste huis is perfek. Baie gemaklike bed en warm komberse vir die koue winter. Elize was ongelooflik behulpsaam en gasvry. Ons gaan beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Gemaklike atmosfeer met baie spasie. Netjies en skoon en baie goed toegerus. Die huis is baie netjies en skoon en bied baie spasie vir een of meer gesinne of groep van vriende. Die huis is baie goed toegerus met onderandere 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en boksvrieskas wat bydra tot 'n ontspanne vakanies. Die braaigeriewe buite loop uit op 'n pragtige grasperk wat "omhein" is met fynbos vir optimale privaatheid. Die huis bied 'n gemaklike binnenshuise tot buitelug leefstyl. Elize het ons hartlik ontvang en was beskikbaar om vrae te beantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Godfrey K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Pleasant Friendly hosts. Quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janene M
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2023

Goeie reëlings getref. Landgoed is stil en rustig, maar nie sentraal nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roelien B
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Elize is amazing! Friendly and helpful she communicated everything so well and didn't hesitate to answer all the questions I had. This house is beautiful. Spacious. It located in a quiet area. You could only hear the birds. Everything I needed was in reach. The kids loved the pool which is not far from our house. I went to the beach what I lovely walk. The house was clean upon arrival I absolutely loved the decor. It was most definitely a home away from home. Will come again soon! Thank you Elize!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 274

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0N2QzYzAyLWZhMjYtNGFjYy1iNWQ2LWM2M2E4ZjEyNjg3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 68 5 1 5 Hartenbos Landgoed Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112204 22.116948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang