Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Mountain View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geelhoutlaan 83, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hartenbos Mountain View is 'n ruim, selfsorghuis in Mosselbaai en spog met asemrowende uitsigte oor die berge, net 'n hanetreetjie van die lewendige Hartenbos Waterfront en winkelsentrums af.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die 2 oorblywende slaapkamers het albei 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamers deel 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet, waarvan een 'n bad insluit.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, dubbeldeur-yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, lugbraaier, eetgerei en breekware insluit. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir gesinsmaaltye.

Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv premium-kanale en gratis WiFi. Daar is 'n ekstra TV in die hoofslaapkamer en nog een in die onderste TV-kamer. Die huis is toegerus met 'n sonkragstelsel en 'n omskakelaar om beurtkrag te vermy.

Die buitekant is ideaal vir onthaal en spog met 'n braai-area, buitesitplek en 'n buiteverwarmer op die patio, net langs die hoofsitkamer.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie in 'n toesluit, afstandbeheerde motorhuis op die perseel.

Die onderste vlak van die huis kan apart as 'n eenheid op sy eie bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Hartenbos Mountain View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Geelhoutlaan 83, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Mountain View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geelhoutlaan 83, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhZDJkZTM3LTI2OWMtNDc1OC05MjM0LTY3NDRiZTM1OTA5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 83 Geelhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.121097582528 22.098712953422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang