Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Private Game Lodge

Wildsplaas
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Luukse tent (Glamping) vir 2 gaste
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke tent het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n bad. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, koffie en tee, en verwarmers, waaiers en braaigeriewe is tot gaste se beskikking.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor die inklokdatum aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Luukse gesinstent vir 4 gaste
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tent bied verblyf aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuisie is met ’n stoof, mikrogolfoond en yskas toegerus. Braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor die inklokdatum aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Selfsorg-villas vir 4 gaste
Vanaf
Vanaf R5 650
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke villa het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Daar is 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, stoof en 'n yskas toegerus is en 'n sitarea met deure wat na al die slaapkamers lei. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier, 'n kluis, verwarmer en 'n haardroër. Die eenheid bied 'n pragtige uitsig oor die wildplaas vanaf die privaat dek en daar is 'n privaat braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor die inklokdatum aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 13 van die Goedemoed Plaas 166, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA546l9KEdFrFCCT3w3qsNYZkgZqk2f3HENPdhA2qBo10ybCW2SV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Portion 13 of the Goedemoed Farm 166 Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044869998074 21.994985640049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang