Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Riviera Wharf Lagoon Apartment

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Roy D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Baie lekker. Kleinkinders het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanda
Hartenbos Riviera Wharf Lagoon Apartment
Beste Roy Jul was wonderlike gaste! Baie bly julle het lekker gekuier! Tot 'n volgende keer. Vriendelike groete Wanda

Lina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Puik, sal elke jaar terugkeer. Swembad, rivier, kroeg, restaurant, stoep, buitesitplekke met sambrele, kinderpartytjie is tops, jy het alles om jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Kid friendly, veilig, gesellig. Dit was rerig amazing. Sal graag wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.4
Aug 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Chrystal S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Excellent. Our stay was relaxing and the services rendered were special and loyal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Pragtige plek en ligging. Die uitsig oor die rivier met die see in die agtergrond is regtig mooi.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Baie veilige vakansiebestemming met uitstekende ligging. Goeie ligging bied baie geleenthede om kleinkinders besig te hou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem B
Kort verblyf
4.4
Apr 2022

Goed geleë en netjies. Uiters gerieflik en geskik vir jong mense en bejaardes. Restaurant en kroeg op jou voorstoep. Baie besienswaardighede en doendinge binne maklike bereik. Sal beslis weer gebruik maak van geriewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 14

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab4913a8cfa44e9fc3f89998f5757a3c0368b404dd8c8f952024ab77e22720bf11855cb6d61c28b40b64fd063601db975dcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Port Natal Road Hartenbos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.118352470245 22.118483301829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang