Hartenbos Self-catering Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hannetjie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 205
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jandre B - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Ben V - Jul 2024
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld. Sal enige tyd terugkom. 5-ster verblyf.
Johan W - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Deon H - Jul 2024
Algehele gradering
Kort maar lekker.
Derick K - Jun 2024
Algehele gradering
Hartenbos en die see is soos antibiotika, maak jou gesond vir nog kuier.
Neil B - Jun 2024
Algehele gradering
Baie waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Vriendelike eienaars. As ek iets mo.
Curtley J - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Minnie R - Mei 2024
Algehele gradering
Sentraal, veilig, naby aan die Mosselbaai issee, winkels en eetplekke.
Kyla S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie tevrede.
Donald E - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties, veilig, netjies, skoon. Vriendelik.
Cindice V - Mrt 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar, gemaklik en netjies.
Kitty V - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik en gemaklik.
Rene E - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasmagories.
Teresa T - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflike plekkie om te bly.
Franci V - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig, vriendelik, ruim en netjies. Kan regtig die plekkie hoog aanbeveel.
Ranwill S - Aug 2024
Algehele gradering
Verblyf heerlik, behalwe die bed (matras).
Tiana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker, ontspannend, avontuurlustig.
Hanno T - Jan 2024
Algehele gradering
Baie veilig om daar te bly.
Dolf +minnie B - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Petronella S - Sep 2023
Algehele gradering
5-Ster-plekkie.
Hartenbos Self-catering Apartment se terugvoer
Dankie.
Kom gerus weer.
Hannetjie
Rosemary W - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was my eerste keer in Hartenbos by 'n privaat woonstel. Sal dit beslis weer doen.
Paul G - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goed ingerigte plekkie met alles wat jy nodig het.
David J - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, in stil omgewing.
Donald E - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker gebly. Sal aanbeveel vir enige een.
Leonie T - Feb 2023
Algehele gradering
Privaat, stil, rustig.
Maruis G - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties
Freek S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Marius C - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker stil, rustig en naby inkopiesentrums.
Matty B - Sep 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies, skoon en baie privaat.
Hartenbos Self-catering Apartment se terugvoer
Dankie vir u positiewe terugvoering. Kom kuier gerus weer.
Hannetjie
Wilna K - Aug 2023
Algehele gradering
Dis baie goed ingerig, netjies, naby genoeg aan see en regtig veilig.
Maatjé S - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en niemand pla jou nie.
Cindy-leigh W - Aug 2023
Algehele gradering
We felt safe. Everything was very neat and homely.
Ayanda M - Mei 2023
Algehele gradering
Pleasent stay, didn't see the manager.
Uys V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie privaat en aangenaam.
Magda P - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons was vir 4 aande daar. Beurtkrag is 'n probleem soos oral, veral as jy beplan om êrens te gaan en hulle is toe a.g.v. beurtkrag. Geen generator by die self-catering nie.
Lees meerHartenbos Self-catering Apartment se terugvoer
Baie jammer, maar die matras en bed basis is nuut. Hier word ook deeglik skoongemaak deur kundige mense. Ek nooi enige persoon om na woonstel te kom kyk.
Mrs Thora Amelia S - Nov 2022
Algehele gradering
Safe, very comfortable, quiet and private. All that we needed on hand. We will be back next year 2023.
Alta M - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig en privaat.
Petronella S - Sep 2022
Algehele gradering
Lushof.
Anita J - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker rustig, netjies en skoon.
Theo E - Aug 2022
Algehele gradering
Besigheidsreis, my man het 'n kongres bygewoon.
Janine V - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en 'n 5-ster plekkie!
Surina M - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker, privaat, skoon, netjies. Perfek vir 2 mense.
Renelda C - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtig en nice omgewing.
Curtley J - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike akkommodasie.
Petronella S - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Kosie G - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent friendly service. Value for money.
Kitty V - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlik en baie gerieflik.
Neels D - Apr 2022
Algehele gradering
7-ster-verblyf.
Nicoleen J - Mrt 2022
Algehele gradering
Was 'n lieflike en ontspanne atmosfeer.
Chris H - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Wendi M - Feb 2022
Algehele gradering
Exactly what we needed.
Chris S - Nov 2022
Algehele gradering
Ideale plek vir twee mense.
Annietjie B - Nov 2021
Algehele gradering
Hartenbos Self-Catering is privaat, goed toegerus en netjies met gerieflike stortfasiliteite.
Chadwick S - Okt 2021
Algehele gradering
It was nice and quiet.
Frans E - Okt 2021
Algehele gradering
Puik en puik.
Lisa Marie F - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig, voel tuis.
Poppie M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne atmosfeer.
Magda P - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Sylvia D - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig, sakpas.
Lees meerHenk D - Feb 2021
Algehele gradering
Plek was baie netjies, ideaal vir 'n paartjie.
Isak B - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie en goed toegerus.
Hannes N - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly
Veronica K - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies!
Nico G - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker rus.
Bennie V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, al het die Covid-19 beperkings ons van die strand gehou.
Wihan L - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker week.
Karin B - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Petro W - Feb 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Unathi B - Jun 2021
Algehele gradering
We had a great time as a family of 3.
Coenie D - Nov 2021
Algehele gradering
Dit is in 'n goeie stil area geleë.
Arno D - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker.
Leandra B - Jul 2021
Algehele gradering
Nie so aangenaam nie.
Lees meerSarel C - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik
Hartenbos Self-catering Apartment se terugvoer
Dankie Sarel, welkom om weer te kom !!
Hannetjie
Juan-pierre B - Aug 2020
Algehele gradering
Privaat, veilig en netjies.
Jenny D - Aug 2020
Algehele gradering
Was baie lekker!
Nathaleen P - Mrt 2020
Algehele gradering
This was one great place to stay!
Bennie V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en rustige omgewing. Naby winkels.
Johannes P - Jan 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Willem P - Sep 2020
Algehele gradering
Goed toegerus, netjies en veilig
Erasmus D - Sep 2020
Algehele gradering
Stil, rustig en gemaklik.
Martie L - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Dinah L - Feb 2020
Algehele gradering
Clean, cosy for a quick getaway.
Hillary T - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie rustige wegbreekplekkie.
Ranwill S - Sep 2020
Algehele gradering
Veilige parkering. Netjies maar kan ook baie verbeter op foute.
Lees meerHartenbos Self-catering Apartment se terugvoer
Wel ek het nog nooit n kat gehad nie, is ook glad nie bewus van n kat nie !! Die stort het n knoppie wat jy indruk dan werk die groot stort!
Willie S - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik, maar meubels in leefarea sit ongemaklik.
Lees meerAnsa V - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, waarde vir geld en gerieflik.
Nicholene V - Jan 2020
Algehele gradering
Hartenbos Self-catering Holiday Home is 'n heerlike plek.
Chandre P - Jan 2020
Algehele gradering
Nie goed ontvang.
Candice D - Okt 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing house.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut ongelooflike huis.
Die plek was onberispelik. Genoeg ruimte vir 2 mense. Naby genoeg aan alle besienswaardighede en baie maklik om te vind. Ons het tuis gevoel en baie veilig gevoel terwyl ons daar was. Dankie dat julle ons eerste besprekingservaring onvergeetlik en maklik gemaak het!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mienké B - Sep 2019
Algehele gradering
Amazing!
Christa M - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende privaat en netjiese, bekostigbare akkommodasie.
Corrie K - Mei 2019
Algehele gradering
Uitsonderlike waarde vir geld!
Paula P - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Andre D - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Rosandra L - Nov 2019
Algehele gradering
Daar is alles. Veral volle DStv was bonus.
Ampie S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie doeltreffend en waarde vir geld.
R E - Jun 2019
Algehele gradering
'n Tuiste weg van die huis.
Mp F - Mrt 2019
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Dawie B - Jan 2019
Algehele gradering
In een sin kan ons net sê ons verblyf was baie aangenaam.
Cherise S - Sep 2019
Algehele gradering
Verblyf geniet.
Riana M - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Conrad N - Mei 2019
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
Elizabeth V - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het dit regtig baie geniet, naby alles.
Martha D - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was 'n lekker naweek.
Willy B - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Christo W - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies, maar onpersoonlik, baie ontuis gevoel.
Hartenbos Self-catering Apartment se terugvoer
Jammer was min by huis weens werkomstandighede en was naweek in Kaap. Jammer van my glasbladstoof wat julle beskadig het.
Mardi B - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Liesel W - Jul 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Lourens V - Jun 2018
Algehele gradering
Wow! Baie lekker gebly.
Johan E - Apr 2018
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Leirah J - Apr 2018
Algehele gradering
My stay was amazing.
Marco S - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker by die see.
Sandra V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
Jopie F - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Willem H - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was van hoë gehalte.
Barry L - Feb 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf en goeie waarde.
Eben R - Nov 2018
Algehele gradering
Gerieflik. Netjies. Volledig end waarde vir die prys.
Judith V - Jul 2018
Algehele gradering
Mooi netjiese plek.
Charne S - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly maar net nie so lekker geslaap nie.
Bennie V - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Hartenbos Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie.
Hannetjie
Jean V - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Hans F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Jacqueline J - Aug 2018
Algehele gradering
Die verblyf was goed.
Christal M - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Johan E - Jul 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Cecilia V - Des 2018
Algehele gradering
Rustige, stil en veilige omgewing naby alles. Ongelukkig koue ontvangs van eienaars en moes sleutels aan skoonmaker teruggee. Huiseienaar het nie 1 dag kom vra of alles reg is nie.
Errol E - Jul 2018
Algehele gradering
Goedkoop, maar kan baie verbeter.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Berthol Alheit-straat 29, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang