Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Self-catering Apartment

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2024 tot 11 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berthol Alheit-straat 29, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R530 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hartenbos Self-catering Apartment is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Hartenbos. Dit is ideaal vir 2 volwassenes wat op soek is na gerieflike oorslaapplek naby die strand en ander besienswaardighede in Mosselbaai.

Hartenbos Self-catering Holiday Home het nou 'n omsetter om die impak van beurtkrag te verminder.

Die woonstel is volledig gemeubileer en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met linne, en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei en beskik oor die basiese geriewe om heerlike disse op te tower.

Die sitarea het netjiese sitplek met 'n TV wat die volle pakket het en lei na die agterplaas. Daar is braaigeriewe, stoele, 'n tafel en sambreel buite die woonstel. Daar is ook parkeerplek beskikbaar vir 1 voertuig op die perseel. Hartenbos Self-catering Holiday Home is naby die strand, restaurante en winkels, en verskeie binnenshuise en buitelug-doendinge.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jandre B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf. Baie lekker, geen klagtes, net komplimente. Dankie.
Aug 2024
Ben V
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir geld. Sal enige tyd terugkom. 5-ster verblyf. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel aan ander.
Jul 2024
Johan W
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende verblyf. Baie lekker gebly, skoon, netjies en baie vriendelike diens.
Jul 2024
Deon H
Saam met lewensmaat
5.0
Kort maar lekker. Baie lekker gebly. Ons het hoofsaaklik net daar geslaap. Die 09:00 uitklok was bietjie vroeg, maar ons het dit gemaak.
Jul 2024
Derick K
Saam met lewensmaat
5.0
Hartenbos en die see is soos antibiotika, maak jou gesond vir nog kuier. Baie lekker rustig (vir die siel), goed geslaap, die restaurante se kos genie...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 205

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Berthol Alheit-straat 29, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berthol Alheit-straat 29, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3NTQxNDk2LWIxMWYtNDAzNS1iN2Y0LTU1ZjE4YzUxYzMzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag (plek vir 2) 127 5 1 5 29 Berthol Alheit Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.1345736 22.1100608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang