Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Strandhuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 43 resensies vir Hartenbos Strandhuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dina L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina L

Sal beslis weer by Hartenbos Strandhuis bly, dit was net 'n plesier.

Ons het heerlik gebly. Die huis was skoon en netjies en die eienaar het ons baie welkom laat voel. Ons kon oral heen stap, ons kinders het sorgloos gespeel. Die huis het alles wat jy nodig het. Sal beslis weer daar bly.

Lizelle B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Hartenbos Strandhuis is die perfekte plek om vakansie te hou.

Die plek is perfek geleë en baie veilig. Die huis is netjies en het alles wat jy nodig het. Een van ons beste vakansieplekke ooit! Super uitstekende diens ontvang van die eienaar. Ons sal beslis weer van die plek gebruik maak!

Carol K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol K

Heerlike kuierhuis vir oud en jonk.

Verblyf was heerlik. Alles wat jy benodig is daar. Baie netjies en pragtige omgewing. Sal weer gaan.

Theresa B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Naby die strand, pragtige, skoon en goed ingerigte huis.

Ons het heerlik gekuier! Elmarie het vir ons baie goeie aanwysings en instruksies gegee en ons het die huis baie maklik gekry. Alles is pynlik netjies en skoon en baie goed toegerus. Ons gaan beslis weer hier kom kuier!

Ronel V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Heerlik, netjiese skoon huis en erf.

Ons het heerlik gebly in die strandhuis, baie netjies met alles wat jy benodig.

Challion J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Challion J

My kuier was lekker.

Alles was binne loopafstand. Die geriewe by Hartenbos Strandhuis was van goeie gehalte. Ek sal beslis weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Chantel V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Heerlike naweek verblyf.

Ons het so lekker gebly by en is verwelkom met 'n pragtige, skoon huis en net 'n kort stappie van die see. Sal definitief weer kom bly.

Avina C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avina C

Clean, comfortable, safe, peaceful.

What an amazing stay we had. The house is fully equipped with everything you can possibly think of. Our hosts were a text away if we needed them. The house was cosy and clean, and the area was quiet and oh so safe. We are definitely returning. It's through and through value for your money. Thank you so much, see you soon.

Metilda C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Metilda C

Ons wou nie huis toe kom nie. Definitief 'n tuiste weg van jou eie huis.

Die woning is fantasties en waarde vir jou geld.

Sharon C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon C

Absoluut fantasties.

Die huis was volkome toegerus met wat ons nodig gehad het. Hou van die voortuin. My twee kinders het dit geniet om op die grasperk te speel. Ek was mal daaroor dat ons afgesonder was, maar tog baie naby die winkels was.

Clive A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive A

Fantastiese plekke, beter as verwag.

Eienaar baie behulpsaam en het ons gehelp met voertuigprobleme en ander klein goedjies, sal definitief aanbeveel en weer gaan kuier daar. Dankie Almarie.

Marelle C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelle C

Familiewegbreek.

Perfek vir oud en jonk. Lekker veilige, omheinde spasie vir kinders om te speel. Geriewe is baie skoon en netjies. Sal beslis weer hier bly.

Rian V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian V

Lekker huis, perfekte ligging en beslis 'n kuier werd.

Aan Elmarie, net 'n dankie vir 'n fantastiese huis met alles in, beslis 'n kuier werd en groot genoeg vir ons gewees met kinders en kleinkinders wat dit baie geniet het met loopafstand na see toe. Sal beslis hierdie huis aanbeveel en weer daarvan gebruik maak. Dankie Elmarie vir jou vriendelikheid en vir 'n netjiese huis, hou so aan.

Lizahn V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizahn V

Home away from home.

Cosy, secure accommodation, it has everything you need and more. Loved it, ideal location.

Bernadette G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette G

Baie gerieflik en goed geleë.

Ons was 10 mense en die huis het alles wat mens nodig het.

Amanda J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J

Fantasmagories.

Enige tyd weer sal ek Strandhuis besoek en hom aanbeveel.

Johannes G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes G

Dit is 'n fantastiese kuierplek vir gesinne met kinders, lekker privaat en spasie vir kinders om veilig te speel, area lekker stil.

Sal definitief weer soontoe gaan, Februarie was 'n lekker buiteseisoentydperk en huis is lekker ingerig en alles wat benodig word is daar, asook 'n lekker braai-area.

Jean S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S

We had a lovely time and service received was top notch.

Walking distance from activities, but secluded enough to not be caught in the chaos of tourists.

Sonja T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja T

Fantasties, awesomeness, beste.

Hierdie huisie is ons hart se punt van Hartenbos. Alles en nog meer wat jy nodig het vir 'n wegbreek of vakansie. Ek beveel dit ten sterkste aan. kliëntediens is uitstekend. Baie dankie, sien julle volgende jaar selfde plek.

Sharnado R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharnado R

Dit was amazing.

Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Mrs Debbie C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs Debbie C

Fantasties.

Ons was n groep van 9 mense van die jongste 7 tot die oudste 83. Almal het dit baie geniet. Alles wat ons nodig gehad het was daar en die huisie was skoon en netjies. Ons sal vir seker weer daar gaan bly en dit aanbeveel vir enigiemand.

William H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H

Awesome place. Feels like home away from home.

The house is fully equipped. Very private.

Nicole B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B

Dit was ‘n ongelooflike ervaring en die gasvryheid was uitstekend!

Die verblyf by Hartenbos Strandhuis was ongelooflik lekker. Ek en my kollega, met ons netbalspan het so lekker gebly. Dankie aan Elmarie se gasvryheid en vriendelikheid. Alles was reg en gereed toe ons arriveer en ons was vriendelik verwelkom. Ek sal enige tyd weer by Hartenbos Strandhuis gaan bly!

Sonja V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Wonderlik.

Baie dankie vir die strandhuis, ons was hele familie groep saam baie veilig geleë en my kleinkinders kon lekker speel want die werf was groot en toe. Die strandhuis het alles gehad en plek was skoon en netjies. Sal in toekoms weer gebruik.

Levona M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levona M

Dit is 'n pragtige plekkie wat goed ingerig is en die dekor is baie huislik.

Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het baie lekker daar gebly!

Angelique V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Absoluut fantastiese verblyf. Soveel memories gemaak!

Baie dankie dat ons daar kon tuisgaan. Plek is kindervriendelik en loopafstand van als. Baie veilig, groot spasie! Perfek vir ‘n groep met kinders!

Jolandie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie B

Was regtig lekker en goed toegerus.

Lekker geleë, goed toegerus, skoon en netjies.

Bronwen E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen E

Fantastic, clean and welcoming.

Well stocked house with every need of self-catering accommodation met, we even had sharp knives in the kitchen which is awesome! Attention to detail was fantastic. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties, skoon en verwelkomend.

Goed toegeruste house met alles wat jy vir selfsorg benodig. Ons het selfs skerp messe in die kombuis gekry wat awesome is. Aandag aan detail is fantasties. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pg O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pg O

Lekker rustig.

Lekker groot, ruim huis.

Yolanda B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Very nice and neat accommodation.

House was very neat and we found everything we need for a pleasant stay. Would gladly recommend this accommodation to anybody who needs time away.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi en netjiese verblyf.

Huis was baie netjies en ons het alles gehad vir 'n aangename tyd. Sal dit graag aanbeveel aan enigiemand wat 'n wegbreek nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sonja T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja T

Fantasties.

Dit is die mees praktiese strandhuis vir 'n groot familie. Altyd netjies.

Theresa C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C

Dit was bake lekker en rustig, goed versorgde woning.

Rustige area en gerieflik vir groot groep. Stapafstand van see. Goed ingerig en gerieflik.

Bianca F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca F

Wonderlike memories in 'n huis wat voel soos jou eie!! Verlief.

Ongelooflik lekker gebly en gekuier. Ons het net bietjie gesukkel met die een badkamer binne. Sal ook net skoonmaakmiddels skuif na spens om eerder kos pakspasie in kas by die kombuis te hê. TV skerm is effe klein vir die manne se rugby. Plekkie is pragtig, love die decor.

Hartenbos Strandhuis se terugvoer

Hallo Bianca, baie dankie vir jou terugvoer en praktiese wenke. Ek is bly julle kon lekker kuier by Hartenbos Strandhuis.

Ons werk aan die warm- en koue watervloei in die binneste badkamer. Die loodgieter en elektrisiën het gesukkel om die oorsaak daarvan te bepaal, maar is aan die werk daar om die probleem op te los.

Hartenbos Strandhuis
Hennie K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie K

Goeie rus.

Netjies en pragtig. Het als wat benodig word vir 'n lekker wegbreeknaweek.

Salome S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome S

Baie lekker gewees.

Alles was goed. Stort in huis se water raak net warm en koud heeltyd, losstaande braaidrom sal ook lekker wees en whiskyglase sal gaaf wees.

Hartenbos Strandhuis se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Altyd goed om te hoor waarop verbeter kan word. Sal ondersoek instel na die warm en koue water en jou voorstelle. Groete

Hartenbos Strandhuis
Ronel E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel E

Perfek vir lekker ontspan en kuier.

Ons het heerlik gekuier met familie. Die kinders het op die amfiteater se gras gespeel of see toe gestap - jy hoef nie jou kar te gebruik. Yslike erf vir mense met kleiner kinders.

Nolubabalo M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolubabalo M

It was a comfortable place.

The place had all the important stuff we needed, we had a lovely stay at the house.

Chantelle B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Wonderlike ervaring!

Die huis was skoon en netjies en is goed toegerus Die groot werf is 'n bonus as 'n mens klein kinders het. Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis weer by Hartenbos Strandhuis bly.

Marie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Dit was awesome!

Dit is 'n lekker groot, skoon en goed ingerigte huis in 'n stil, veilige deel van Hartenbos. Sal dit aanbeveel vir ander en gaan self weer daar kuier.

Rika L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rika L

Fabulous little house that fits 11!

Thank you for a fantastic well maintained place with everything you need.

Anel E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E

Baie gerieflike, rustige, skoon en netjiese plekkie, met alles wat mens nodig het in die huis.

Baie lekker gerus en ontspan. Alles in die huisie is daar wat nodig mens nodig het (amper soos by jou eie huis). Sal beslis weer gebruik maak van die huisie.

Matthew A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew A

Baie lekker, met geen probleme nie.

Die huis is mooi en daar is baie vir kinders om buite te speel. Die huis is goed toegerus en netjies. Ook dankbaar vir die sjokolade wat hulle gegee het.

Michelle S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Waarde vir geld en lekker sentraal van die strand en winkels.

Was goed ingerig met als wat jy kan nodig kry. WiFi vir die jongspan sal 'n aanwins wees.

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sandrivierstraat 1a, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bb1787ad893221446af45e805604cde4c6f1214afd46f30151591ca3a1606a0b9327fd9d996b415c6810cd68265bb365a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 11) 43 5 1 5 1a Sandrivier Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.121322217667 22.117114914017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang