Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Strandhuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dina L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Sal beslis weer by Hartenbos Strandhuis bly, dit was net 'n plesier. Ons het heerlik gebly. Die huis was skoon en netjies en die eienaar het ons baie welkom laat voel. Ons kon oral heen stap, ons kinders het sorgloos gespeel. Die huis het alles wat jy nodig het. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Hartenbos Strandhuis is die perfekte plek om vakansie te hou. Die plek is perfek geleë en baie veilig. Die huis is netjies en het alles wat jy nodig het. Een van ons beste vakansieplekke ooit! Super uitstekende diens ontvang van die eienaar. Ons sal beslis weer van die plek gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Heerlike kuierhuis vir oud en jonk. Verblyf was heerlik. Alles wat jy benodig is daar. Baie netjies en pragtige omgewing. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Naby die strand, pragtige, skoon en goed ingerigte huis. Ons het heerlik gekuier! Elmarie het vir ons baie goeie aanwysings en instruksies gegee en ons het die huis baie maklik gekry. Alles is pynlik netjies en skoon en baie goed toegerus. Ons gaan beslis weer hier kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Heerlik, netjiese skoon huis en erf. Ons het heerlik gebly in die strandhuis, baie netjies met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Challion J
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

My kuier was lekker. Alles was binne loopafstand. Die geriewe by Hartenbos Strandhuis was van goeie gehalte. Ek sal beslis weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Heerlike naweek verblyf. Ons het so lekker gebly by en is verwelkom met 'n pragtige, skoon huis en net 'n kort stappie van die see. Sal definitief weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avina C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Clean, comfortable, safe, peaceful. What an amazing stay we had. The house is fully equipped with everything you can possibly think of. Our hosts were a text away if we needed them. The house was cosy and clean, and the area was quiet and oh so safe. We are definitely returning. It's through and through value for your money. Thank you so much, see you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Metilda C
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Ons wou nie huis toe kom nie. Definitief 'n tuiste weg van jou eie huis. Die woning is fantasties en waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Absoluut fantasties. Die huis was volkome toegerus met wat ons nodig gehad het. Hou van die voortuin. My twee kinders het dit geniet om op die grasperk te speel. Ek was mal daaroor dat ons afgesonder was, maar tog baie naby die winkels was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sandrivierstraat 1a, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bb1787ad893221446af45e805604cde4c6f1214afd46f30151591ca3a1606a0b9327fd9d996b415c6810cd68265bb365a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 11) 43 5 1 5 1a Sandrivier Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.121322217667 22.117114914017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang