Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Vakansiehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloukranslaan 38, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos Vakansiehuis is 'n groot vakansiehuis in Hartenbos en is die ideale ligging vir 'n gesinsvakansie aangesien dit stapafstand vanaf die strand, restaurante en verskeie plaaslike winkels is.

Hierdie verblyf is verdeel in die hoofhuis en 'n woonstel wat apart verhuur kan word. Die woonstel het 'n kapasiteit van 2 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Ook ingesluit is 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel kan op versoek en teen 'n ekstra koste per dag by die hoofhuis bespreek word. Die huis en woonstel akkommodeer altesaam 16 gaste.

Die hoofhuis kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Dié hoofhuis het 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Daar is 'n groot eetarea met 'n ingeboude braai en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar.

Hartenbos is 'n bekende vakansiebestemming met talle plaaslike doendinge en is die ideale blyplek vir gaste wat die Tuinroete wil verken. Die eiendom is naby die amfiteater geleë wat speel- en oefenruimte vir kinders het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Hartenbos Vakansiehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bloukranslaan 38, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Vakansiehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloukranslaan 38, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1aafb4027d4cb8a6618defca949c757669ad3b912254f190484bf1d1d00bb36004dc4bae72e86e7d6dad4bc60ed18a1b5c9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 38 Bloukrans Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.123877346006 22.115031567006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang