Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Woonstel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Hartenbos Woonstel
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Phumla N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumla N

Easy, convenient and comfortable.

The place exceeded our expectations. It looked much better physically than in the photographs. It is truly in pristine condition. Easy access to the shopping centre and the beach. The place is safe with a remote-controlled automated gate which made us feel at ease for the safety of our vehicle. The six of us enjoyed the uncapped WiFi and the Smart TV. The two bathrooms were in impeccable condition. Utensils and crockery in the kitchen were in abundance. Great views too from the place.

Hartenbos Woonstel se terugvoer

Thanks Phumla.

Hartenbos Woonstel
Jacomien S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien S

Aangename gerieflike sakpas verblyf. Loopafstand van ATKV.

Aangenaam, lieflik, skoon. Volledige toegeruste woonstel met alles wat jy nodig mag hê. Veilige kompleks.

Hartenbos Woonstel se terugvoer

Jacomien,
Bly julle het dit geniet.
Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Hartenbos Woonstel
Ronel G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Die woonstel was perfek, loopafstand na die strand en winkelsentrums.

Skoon, netjiese verblyf, waarde vir geld.

Marisa W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa W

Heerlik gekuier - alles wat mens nodig het.

Skoon geriewe, alles wat mens nodig het is beskikbaar in die woonstel. Baie gerieflik met 2 badkamers. Mooiste uitsig en lekker son balkon om by te sit.

Hartenbos Woonstel se terugvoer

Baie dankie bly julle het dit geniet.

Hartenbos Woonstel
Elvina F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvina F

Amazing.

The flat consisted of everything you will need as if you were at home. Really enjoyed the fact that it was so close to the warm bath in Hartenbos.

Willemien R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien R

Was 'n kort vakansie.

Die blyplek het alles wat jy nodig het, en is stapafstand vanaf die see en winkels, sal weer daar gaan bly.

Laetitia W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W

Gasvryheid van eienaar puik.

Perfekte ligging en baie netjies.

Ronel C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Baie netjiese plek.

Die eienaar was baie behulpsaam sal enige tyd weer gaan, van alles gehad niks tekort in die woonstel nie.

Tharina M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tharina M

Was baie aangenaam!

Die woonstel is mooi netjies, skoon en baie goed ingerig! Lekker naby aan die hoofstrand en gewilde bedrywighede!

Marise F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise F

Veilige, gerieflike akkommodasie.

Heerlike woonstel, goed toegerus. Sal beslis weer by Kabeljou bly. Veilig, naby winkelsentrum en strand.

Hartenbos Woonstel se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Hartenbos Woonstel
Elsa S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa S

Woonstel is baie goed toegerus en ideaal geleë, alles wat jy nodig het is tot jou beskikking.

Dis 'n baie goed toegeruste en geleë woonstel. Veilige parkering. Slegs 'n klipgooi van alles. Gaan beslis meer van ons sien.

Guy M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guy M

Comfortable.

Nice and comfortable, close to amenities.

Andre T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre T

Aangenaam.

Baie aangename ligging en pragtige uitsig. Nie 'n groot voorstaander van gasbraaie nie.

Alta V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Te kort gekuier in Hartenbos. Sal beslis weer gaan.

Puik verblyf, ligging en vriendelike diens.

Hartenbos Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.

Hartenbos Woonstel
Hilda C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda C

Uitstekende verblyf en perfekte ligging.

Ons het so lekker gebly. Ons sal beslis weer die akkommodasie gebruik.

Hartenbos Woonstel se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Hartenbos Woonstel
Juané J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juané J

Ontspannende wegbreek. Voel tuis weg van die huis.

Inkopiesentrum, strand, restaurante, ens. is loopafstand vanaf woonstel. Alles wat jy nodig het is in die woonstel beskikbaar. Dit is baie netjies en eienaars help graag wanneer daar vrae is.

Jeremia B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremia B

Baie netjies. Sal weer verkies om daar te bly.

Hou baie van die plek. Netjies en lekker uitsig. Alles is naby. Sukkel met niks. Daar was ook baie hare in die plek. Maar regtig lekker plek.

Hermie F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermie F

Baie netjies en skoon. Perfek geleë.

WiFi in woonstel kan beslis oorweeg word, vir daai onplesierige dae buite.

Lizelle V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Heerlike Hartenbos.

Heerlike lekker woonstel naby aan als. Het heerlik gebly, sal enige tyd weer bespreek!

Ilana W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana W

Totally awesome!

Everything about this unit is awesome. Everything you need is there. It's clean and situated in a prime location. Will definitely book again!

Carol K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol K

Lieflike plek en pragtige omgewing.

Die woonstel is baie goed ingerig en skoon en netjies. Veilige parkering en plek vir sleepwaentjie is definitief pluspunte. Sal definitief die woonstel aanbeveel en hoop om dit weer te kan huur.

Hartenbos Woonstel se terugvoer

Baie dankie Caro ek is bly julle het dit geniet.

Hartenbos Woonstel
Cecil Clive R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil Clive R

5 star accommodation.

The place is very stylish and clean.

Tobie L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie L

Dit was baie lekker.

Ons sal graag weer hier kom bly.

Andre M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

So lekker soos pannekoek op 'n reënerige dag!

Uitstekende woonstel met alles wat nodig is. Werk ideaal vir 'n gesin of 2 paartjies. Naby aan alles, jy kan maar die motor parkeer en eers weer aansit wanneer jy huis toe gaan. Geen huiwering om die plek aan te beveel nie, selfs vir die wat vol fiemies is.

Hartenbos Woonstel se terugvoer

Baie dankie Andre, ek is bly julle het dit geniet.

Hartenbos Woonstel
Madie O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie O

Baie goed toegeruste woonstel en uitstekend geleë!

Die woonstel het al ons verwagtinge oortref! Baie goed toegerus, stil, goed geleë en baie gerieflik. Baie dankie, ons het heerlik gebly!

Hartenbos Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Madie.

Hartenbos Woonstel
Adele O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele O

Alles was 100% soos op die advertensie, baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, winkels en strand is stapafstand.

Hartenbos Woonstel se terugvoer

Dankie Adele bly julle het dit geniet.

Hartenbos Woonstel
Lynette H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H

Rustige verblyf.

Ek het 'n aangename en rustige verblyf gehad.

Sindiswa B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindiswa B

The place is neat and beautiful.

We enjoyed our stay at this lovely place and would like to book it next time I go to Mossel Bay/Hartenbos.

Hartenbos Woonstel se terugvoer

Thank you Sindiswa.

Hartenbos Woonstel
Stephan V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V

Dis gemaklik.

Dis gemaklik en sentaal geleë. Net 'n bietjie koud, 'n elektriese kombers sou 'n groot plus gewees het. Baie netjies!

Mirna S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirna S

Rustige, lekker verblyf.

Pragtige, skoon woonstel, naby alles! Lekker gebly!

Christel S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel S

'n Lekker gesins-wegbreek, stapafstand van al die bedrywighede - strand en ATKV-oord.

Ons het baie lekker gebly in die lieflike woonstel. Sentraal geleë en lieflike uitsig oor die see. Ek wil nie graag kla nie, (want ons het 'n heerlike tyd gehad) maar met ons aankoms (3:35 pm) was die sleutel nie by die plek waar ons dit sou opgetel het nie. Die agent het gesê ons kan solank na die woonstel gaan, met ons aankoms daar was die skoonmaker nog besig om skoon te maak van die woonstel. Op die advertensie adverteer hulle slaapplek vir 6. Ons jongste is gelukkig 3 jaar oud en het op die bank geslaap, maar ek kon geen ekstra duvet vind nie. Ons het gelukkig 'n slaapsakkie gehad vir haar. Soos reeds genoem het ons baie lekker gekuier!

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 96, La Mer, Kabeljou 201, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiNjM1ZTM2LWFjM2ItNGQ4MC1iZTE3LWQwODc2YTk0MGU1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 96 Port Natal Avenue La Mer, 201 Kabeljou 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127913908105 22.114710867454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang