Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Woonstel

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 96, La Mer, Kabeljou 201, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Geleë in die kusdorpie Hartenbos, tussen George en Mosselbaai. Die woonstel is 300 m vanaf die strand en 200 m vanaf die winkelsentrum geleë.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad en 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank is in die sitarea beskikbaar. Die eerste badkamer het 'n bad/stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oondskottelgoedwasser, 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV. Gaste moet hul eie dekodeerder/Explora en slimkaart saambring. 'n Toegeboude balkon met 'n gasbraai lei na die leefarea. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien en ander oop parkeerplek is ook beskikbaar vir ander voertuie. Daar is ook parkeerplek vir 'n sleepwa. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is 30 km vanaf George Lughawe geleë, net 10 km vanaf Mosselbaai, 2,7 km vanaf Langeberg Mall, en 300 m vanaf Hartenbos ATKV en Leefstylsentrum met 'n verskeidenheid winkels, restaurante, 'n Pick 'n Pay, die strand en die kinderwinkels. park.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Hartenbos Woonstel
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Port Natal-laan 96, La Mer, Kabeljou 201, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 96, La Mer, Kabeljou 201, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiNjM1ZTM2LWFjM2ItNGQ4MC1iZTE3LWQwODc2YTk0MGU1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 96 Port Natal Avenue La Mer, 201 Kabeljou 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127913908105 22.114710867454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang