Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartensee 17

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Hartensee 17
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mariët V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariët V

Beste plek om in te bly!

Die woonstel is baie ruim en ten volle toegerus.

Hartensee 17 se terugvoer

Dankie Mariët, ons waardeer die terugvoer

Hartensee 17
Inge C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge C

Baie gerieflik met 2 badkamers. Ongelukkig is daar permanente inwoners en was daar ongemaklike situasie met 'n vreeslike geskel en vloek van inwoner naby no 17.

Meer waaiers asseblief.

Hartensee 17 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ongelukkig kan mens nou niks doen aan ander mense se maniere of gebrek daaraan nie. Ek sal die waaier situasie in ag neem.

Hartensee 17
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Boekenhoutlaan, Hartensee 17, Die Voorbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b4227eb10df7a38e18351b13c56c9abccb7f4b7c63f3d7bef77ad1e2ad79bc60e08c99b8496fb2d39b71a0d6a463917dbaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Off Boekenhout Avenue Hartensee 17 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129481477389 22.1095863531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang