Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartensee 17

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Mariët V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Beste plek om in te bly! Die woonstel is baie ruim en ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Hartensee 17
Dankie Mariët, ons waardeer die terugvoer

Inge C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Baie gerieflik met 2 badkamers. Ongelukkig is daar permanente inwoners en was daar ongemaklike situasie met 'n vreeslike geskel en vloek van inwoner naby no 17. Meer waaiers asseblief.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Hartensee 17
Dankie vir die terugvoer, ongelukkig kan mens nou niks doen aan ander mense se maniere of gebrek daaraan nie. Ek sal die waaier situasie in ag neem.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Boekenhoutlaan, Hartensee 17, Die Voorbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b4227eb10df7a38e18351b13c56c9abccb7f4b7c63f3d7bef77ad1e2ad79bc60e08c99b8496fb2d39b71a0d6a463917dbaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Off Boekenhout Avenue Hartensee 17 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129481477389 22.1095863531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang