Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartensee 17

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Boekenhoutlaan, Hartensee 17, Die Voorbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartensee 17 is in 'n kompleks in Die Voorbaai geleë en is gerieflik gemeubileer om tot 6 mense te akkommodeer.

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en bestaan uit 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel; 1 met 'n stort en die ander met 'n bad met handstort. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde kamer 'n stapelbed het.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste moet asseblief hul eie vadoeke saambring. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat met 'n TV toegerus is en lei na die stoep wat 'n ingeboude braai-area het. Hartensee 17 is 'n nie-rook instansie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Hartenbos bied gaste 'n keuse van restaurante en winkels, asook 'n verskeidenheid besienswaardighede wat wissel van die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek, ATKV-oord, en die Hartenbos Waterpark.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xSlaapsaalbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Hartensee 17
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vanaf Boekenhoutlaan, Hartensee 17, Die Voorbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartensee 17 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Boekenhoutlaan, Hartensee 17, Die Voorbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b4227eb10df7a38e18351b13c56c9abccb7f4b7c63f3d7bef77ad1e2ad79bc60e08c99b8496fb2d39b71a0d6a463917dbaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Off Boekenhout Avenue Hartensee 17 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129481477389 22.1095863531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang