Hartensee 17
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf Boekenhoutlaan, Hartensee 17, Die Voorbaai, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hartensee 17 is in 'n kompleks in Die Voor Baai geleë en dis gerieflik ingerig vir 6 gaste.
Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Een badkamer het 'n stort en die ander een het 'n bad met 'n handstort. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Twee van die kamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste moet asb. hul eie afdrooglappe saambring. Gaste kan in die sitkamer met 'n TV ontspan en dit bied toegang tot die stoep met 'n ingeboude braai-area. Rook is verbode by Hartensee 17 en troeteldiere word nie toegelaat nie.
Hartenbos bied verskeie restaurante, winkels en doendinge soos die ATKV-Hartenbos Groot Trek Museum, ATKV Oord en die Hartenbos Waterpark.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Vanaf Boekenhoutlaan, Hartensee 17, Die Voorbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartensee 17 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf Boekenhoutlaan, Hartensee 17, Die Voorbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang