HartenVilla
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Celia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 maande
Opsomming van Resensie
Chandre V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons was op ons wittebrood. Alles was so naby mekaar.
HartenVilla se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gebly! Hoop ons sien julle binnekort weer!
Annemarie C - Apr 2024
Algehele gradering
Alles is silver skoon en netjies. Alles wat jy nodig het!
HartenVilla se terugvoer
Baie dankie Annemarie! Kom kuier asb. gou weer!
Diana J - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
HartenVilla se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gebly. Dankie dat julle die plek skoon en netjies agtergelaat het. Ons sien uit na julle volgende kuier!
Suenell Carmelita Lee -ann R - Mrt 2024
Algehele gradering
There is peace and quiet. The people are friendly, and the host was very helpful.
HartenVilla se terugvoer
Baie dankie Suenell, julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Danie G - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik. Voel soos huis.
HartenVilla se terugvoer
Dit was net 'n plesier om jou hier te hê. Kom kuier gou weer!
Riana J - Feb 2024
Algehele gradering
Mooi skoon, veilig en gasvry.
HartenVilla se terugvoer
Dit was net 'n plesier om jou hier te hê! Kom kuier asb. enige tyd weer
Cobus S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly dankie.
HartenVilla se terugvoer
Baie dankie Cobus, ek sien uit na jou volgende kuier
Vangeline L - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties. Het rustigheid en stilte geniet.
HartenVilla se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier asb. gou weer
Bennie B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike ontspannende ervaring naby alles.
HartenVilla se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutstraat, Fonteine Park 83, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap