Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HartenVilla

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wilmie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlike netjiese plekkie. Tog te lekker gebly, naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Ons is so bly julle het lekker gebly! Kom asb. enige tyd weer

Louise V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Die gasvrou is ongelooflik behulpsaam en vriendelik en so tegemoetkomend. Ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Baie dankie, Louise. Ek is so bly ons kon julle help! Kom gerus enige tyd weer. Julle was wonderlike gaste.

Annemarie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Alles is silver skoon en netjies. Alles wat jy nodig het! Dit is 'n pragtige huisie! Ons het heerlik gebly. Lekker naby geleë aan die see en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Baie dankie Annemarie! Kom kuier asb. gou weer!

Chandre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons was op ons wittebrood. Alles was so naby mekaar. Ons het ongelooflik lekker gekuier, sal beslis weer. Die rustigheid en skoonheid is fantasties. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Ons is so bly julle het lekker gebly! Hoop ons sien julle binnekort weer!

Suenell Carmelita Lee -ann R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

There is peace and quiet. The people are friendly, and the host was very helpful. Amazing and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Baie dankie Suenell, julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Riana J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Mooi skoon, veilig en gasvry. Liewe, dankie dat ons in jou mooi skoon plek kon slaap. En veral dankie vir jou gasvryheid en al die baie ekstra bederfies. Ons sien mekaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Dit was net 'n plesier om jou hier te hê! Kom kuier asb. enige tyd weer

Danie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Gerieflik. Voel soos huis. Ons het die plekkie gerieflik gevind. Alles wat jy nodig het is daar. Baie netjies ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Dit was net 'n plesier om jou hier te hê. Kom kuier gou weer!

Bennie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlike ontspannende ervaring naby alles. Pragtige skoon en volledige eenheid in veilige sekuriteitsoord, naby Hartenbos Waterfront. was baie behulpsaam met enige vrae. Sal vir seker weer by HartenVilla wil kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Baie dankie. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Francois L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netjiese, veilige verblyf. Baie lekker gebly. Veilige en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Heerlik. Ons het heerlik hier vakansie gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Ons is so bly julle het lekker gebly. Dankie dat julle die plek skoon en netjies agtergelaat het. Ons sien uit na julle volgende kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Celia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat, Fonteine Park 83, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb8fa1f206a353156c3227edce276c702d5d3a784bcab0141644f6041c36e6f2988bd662592568f3ae10057afc1113ae9b36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 Boekenhout Street 83 Fonteine Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.129830847543 22.105414571703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang