Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HartenVilla

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat, Fonteine Park 83, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

HartenVilla is 'n selfsorgvakansiehuis wat sowat 1 km vanaf Hartenbos Waterfront geleë is. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek op die skilderagtige Tuinroete, aangesien dit stapafstand vanaf verskeie besienswaardighede is.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n sitarea met 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Daar is ook 'n etenstafel, TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met gemaklike meubels en 'n draagbare braai. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en tennisbane.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly by Hartenvilla. Plek was skoon en netjies. Daar was alles wat ons nodig gehad het, baie gerieflik.
Sep 2024
Wilmie V
Gesin met tieners
5.0
Heerlike netjiese plekkie. Tog te lekker gebly, naby alles.
Aug 2024
Louise V
Gesin met klein kinders
5.0
Die gasvrou is ongelooflik behulpsaam en vriendelik en so tegemoetkomend. Ons het vreeslik lekker gebly.
Aug 2024
Chandre V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was op ons wittebrood. Alles was so naby mekaar. Ons het ongelooflik lekker gekuier, sal beslis weer. Die rustigheid en skoonheid is fantasties. S...
Sien meer
Apr 2024
Annemarie C
Gesin met klein kinders
5.0
Alles is silver skoon en netjies. Alles wat jy nodig het! Dit is 'n pragtige huisie! Ons het heerlik gebly. Lekker naby geleë aan die see en winkels.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Boekenhoutstraat, Fonteine Park 83, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink HartenVilla het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat, Fonteine Park 83, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb8fa1f206a353156c3227edce276c702d5d3a784bcab0141644f6041c36e6f2988bd662592568f3ae10057afc1113ae9b36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 Boekenhout Street 83 Fonteine Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.129830847543 22.105414571703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang