Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harties Is Africa Safari Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Tshepiso S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Amazing. Had a relaxing weekend away from the hustle and bustle of the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Rustig. Baie mooi versorgde plek, 'n regte hidden gem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keitumetse M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

But the was very nice. The owner was very welcoming and friendly. We received racial treatment from another family who checked out because they would share bathrooms with blacks. They uttered very ugly words in Afrikaans thinking we don't understand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pippie K
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Feb 2025

Average. Die fotos is baie misleidend. Was glad nie wat ons verwag het nie. Die plek is mooi en skoon, maar baie op mekaar, en vir die prys wat mens per nag betaal, is dit nie die moeite werd nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Linda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent. Thank you! It was peaceful. Assistance excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey-lee J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Glamping op sy beste. Pragtig. Rustig. Dit was heerlik. Dit is elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise L
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

It was amazing. Shout out to the manager and his team who waited for me because I was late for my check-in. Thank you for the grace you have shown towards me. May God bless you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Bos, stilte en natuur - wat meer kan 'n stadsmens vra! So 'n lieflike plekkie in die bos. Was aangenaam verras en het ons tyd daar vreeslik baie geniet. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
1 nag
5.0
Jun 2024

Veilig en netjies. Heerlik gebly! Sal hierdie plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaqueline V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gr8 plek. Baie skoon en netjies. Veilige plek. Almal baie vriendelik. Al wat nie lekker was nie, was dat die kamer nie 'n badkamer binne gehad het nie. Maar die badkamers was ook baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Derick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 553
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Hekpoort, Hartbeesport, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a1f76eb2b119b6ccc654d1bf1b6d660e84537b21668b5d50fba4facf02ba0dc7a3f66e794fbe8739f25c26611d637964e6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R553 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 R560 Hekpoort 0216 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.760305 27.778416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang