Harties Komma Weer
Kry 30% af vir verblyf voor 3 Februarie 2025. Bespreekbaar tot 11 Nov 2024
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Charlweg 23, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
-
Vanaf
R1 200R840 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Harties Komma Weer is in Hartbeespoort, 'n oorddorp, geleë. Dit is 'n ideale plek vir 'n paartjie met 'n klein kind.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n kindergrootte slaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Handdoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea vir 2 gaste, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie en 'n mikrogolfoond. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Charlweg 23, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien meer verblyf in Ifafi Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Charlweg 23, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang