Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harties Komma Weer

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 3 Februarie 2025. Bespreekbaar tot 11 Nov 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Charlweg 23, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 200 R840 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Harties Komma Weer is in Hartbeespoort, 'n oorddorp, geleë en dit is ideaal vir 'n paartjie met 'n klein kind.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir 'n kind in die leefarea. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea vir 2 gaste, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Charlweg 23, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Charlweg 23, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc968dbe562391fe6ea671b60a737eb30fef0928c454a7c30b5952b5a8811b259fed48110fc077def4afe28e165c3c56819c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 4) 23 Charl Road Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -25.7453431 27.9029872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang