Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harties Lodge - Meerhof

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Kolbe-laan 1, Meerhof, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 062 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Harties Lodge - Meerhof is in Hartbeespoort, Noordwes en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na rustige verblyf.

Die lodge bied 7 kamers, elk met 'n TV met DStv en gratis WiFi. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie, tafel en stoele.

Daar is 'n pragtige grasperk en 'n swembad.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Karla S
Saam met lewensmaat
5.0
Suksesvol. Ons het dit baie geniet. Die kagel in die kamer is heerlik. Nie regtig plek om kos te maak nie, maar daar is 'n lekker braaier. As mens op ...
Sien meer
Jun 2024
Nanette R
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig, netjies en goed geleë. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het regtig lekker gebly en sal definitief weer teruggaan soontoe.
Jun 2024
Olga S
Saam met vriende
4.6
Enjoyed our stay. Warm welcome and friendly staff. We enjoyed our stay. Friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Amanda N
Saam met lewensmaat
4.0
Skoon en netjiese plek. Rustige atmosfeer. Staff was baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2024
Melisse H
Gesin met klein kinders
4.0
Gerieflik, netjies en skoon. Dit was netjies en skoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Derick Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Dr Kolbe-laan 1, Meerhof, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Harties Lodge - Meerhof het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 062
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 062
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Kolbe-laan 1, Meerhof, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf850b63135ebbe0d105f00a9f77a137ff285bf81d4198769514f04de866ffd8e458fb756b80f5f9ce8b387b58e3a1839d42c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 062 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 1 Dr Kolbe Lane Meerhof 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.754956281343 27.898248726233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang