Hartklop Eer die Lewe
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 159
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Chris Badenhorst B - Jul 2024
Algehele gradering
Gesellig gevoel of ons by my ouma en oupa gekuier het.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dit was wonderlik om julle te kon ontvang. Julle kan altyd net inval vir 'n koffietjie, al bly julle nie oor nie. Kom sê net dag.
Louis Basson B - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig.
Elsabe E - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies, waarde vir geld. Vriendelike diens. Dankie!
Pieter S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en veilig.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie, Pieter. Dit was my voorreg om jou gasvrou te kon wees. Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Esther N - Jan 2024
Algehele gradering
Alles gerieflik, skoon en netjies.
Jakob I - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant experience.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Bly julle kon lekker rus voor die volgende langpad
Madelein W - Apr 2024
Algehele gradering
Perfek vir een aand.
Talita F - Des 2023
Algehele gradering
Rustige, veilige verblyf.
Engela K - Aug 2023
Algehele gradering
Tuis weg van huis.
Reneè M - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Reneè, ek is so bly julle en jul woef het lekker gekuier. Dit doen my hart goed om te weet my gaste was gelukkig. Mooi loop en onthou: Eer die lewe.
Rob O - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect place to stop halfway to Cape Town and on the return journey.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hi, Rob and family. I was honored to have you as my guest. Doing things out of love changes one to become friends.
We will keep in touch when we move back to Roodepoort.
Abrie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Klein bederfies met liefdevolle hart gedeel
Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Annette H - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het lekker warm geslaap.
Zelda F - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie.
Claire E - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect for a stop over.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Thank you Claire.
Trust we will meet again.
Kind regards,
Louise
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Braam G - Des 2023
Algehele gradering
Net oor geslaap.
Barend H - Jan 2023
Algehele gradering
Betreklik goed.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Barend
Lovely to meet you guys. Keep well
kind regards
Louise
Johan J - Des 2022
Algehele gradering
Ideal vir 'n oornag-slaapplek op die lang pad Kaap toe.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie.
Mooi loop en onthou: eer die lewe
Franlisca W - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik, netjies en baie skoon.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Bly julle het dit heerlik gevind. Doen altyd my beste vir my gaste want hulle is kosbaar.
Philip M - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Philip
Dankie vir jou resensie.
My gaste is my no 1 prioriteit. Hulle het 'n paar honderd km agter die rug so rustigheid is nr 1. Mooi loop en sien uit om julle te ontvang.
Johan O - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en waarde vir geld. Louise baie gesteld op diens en gemak.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie en aanbeveling. Dit is die beste getuigskrif wat enige gastehuis kan ontvang. Mooi loop en onthou: Eer die lewe.
Chris M - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Lizelle T - Aug 2022
Algehele gradering
Good value for money.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Thank you Lizelle. I trust we will see each other in the future.
Susan K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustige en omgee diens.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
More Susan,
'n Goeie hart met liefde doen wondere aan die persoon wat dit ontvang.
Mooi loop.
Liana F - Aug 2022
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
More Liana
Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit.
Vertrou ek sal julle weer sien.
Mooi loop
Louise
Maureen K - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik stil.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Ek is bly julle het lekker warm geslaap. In wat die gaste huis aanbied staan duidelik daar is nie tv's in die kamer.
TV in kamers se verblyf is baie duurder en ek lewer 'n bekostigbare verblyf en nou in die Winter nog 15% af glo ek dit is spot goedkoop.
Marithea V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Sien 'n volgende keer.
Christo L - Mrt 2022
Algehele gradering
Wat meer het jy nodig?
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hi Christo
Dit was 'n voorreg om jullw te kon ontmoet.
Baie dankie vir jou resensie.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Heleen B - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gesellig gekuier.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Heleen
Dit was lekker om julle te kon ontvang.
Dankie vir jou resensie.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Liza M - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, rustige en stil oornagplekkie.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Liza
Dankie vir jou resensie.
Sien uit om julle weer te kan ontvang.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Ilse P - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese kamer met vriendelike diens.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie vir jou resensie.
Ek is bly julle het opgemerk en ervaar dat die kamers spesiaale versorging het asook dat die koffie en beskuit iets besonders was en dat julle dit geniet om hier tuis te gaan.
Sien julle weer 'n volgende keer.
Michelle G - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Michelle
Ek is bly dat julle dit hier by Hartklop geniet het.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Mooi loop en onthou eer die lewe.
Tiaan V - Aug 2022
Algehele gradering
Clean accommodation.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
More Tiaan
Dankie dat julle Hartklop Eer die Lewe gekies het vir julle oornag gastehuis.
Mooi loop
Ankia B - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelik, bedagsaam, opgeruimd.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Sien 'n volgende keer.
Charmaine R - Jan 2022
Algehele gradering
Enkel nag verblyf, Hartklop het alles wat benodig word. Eienaars is baie hulpvaardig.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Charmaine
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Maureen K - Jan 2022
Algehele gradering
Mense baie vriendelik.
Johannes K - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en veilig.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Goeie more
Die kamers het waaiers. Lugversorger is baie duur a.g.v. gaste wat dit aan los nadat hulle vertrek het. My gastehuis is bekostigbaar vir alle mense en indien die gaste lugversorger wil he moet hulle by duurder gaste huise bespreek wat daardie items bied.
Mooi loop en onthou: eer die lewe
Anton K - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker plek om te slaap vir oornag.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hello Anton
Baie dankie vir jou resensie.
Mooi loop en onthou: eer die lewe
Irene D - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Op Hartklop Ere die Lewe se inligting staan daar dat die eenheid nie 'n televisie het nie.
Jan S - Apr 2022
Algehele gradering
Comfortable and affordable.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hallo julle
Baie dankie vir die resensie.
Sien julle 'n volgende keer.
Theo V - Des 2022
Algehele gradering
Net een aand oorgeslaap.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hi, dankie vir jou resensie. Mooi loop en onthou: Eer die lewe.
Lynthea A - Des 2021
Algehele gradering
Clean and quiet layover when travelling from Cape Town.
Christel Z - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en baie vriendelik ontvang.
Raubie B - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Rentia P - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was lekker dankie.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet.
Bly julle het dit aangenaam gevind om hier tuis te gaan.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Lilian N - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Lilian, Baie dankie vir die resensie.
Ek is bly julle het alles hier geniet. Was wonderlik om julle te kon ontmoet.
Mooi loop en onthou. Eer die lewe.
Mornay V - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice and comfortable.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Thank you Mornay.
I trust we will see you guys again.
Francois S - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie ligging en waarde vir geld.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie vir die resensie.
My gaste is vir my besonders en ek gaan uit my pad om te help.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Gillian D - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Thank you, Gillian.
See you guys again. Keep well and remember: eer die lewe.
Tobias V - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik en goeie waarde.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Tobie,
Ek is bly julle het julle tyd hier geniet.
Mooi bly en ons sien weer op 'n ander tyd.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Carla L - Mei 2021
Algehele gradering
Perfekte oornag op pad Kaap toe.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Mooi loop tot 'n volgende keer en onthou: eer die lewe.
Anton C - Des 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die eienaars is awesome.
Mauritz S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Eben C - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike aand gehad.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
More Eben
Baie dankie vir jou resensie.
My gaste is vir my prioriteit en hulle moet lekker uitgerus wees vir die volgende dag se lang rit.
Groete tot 'n volgende keer en onthou: eer die lewe.
Annetjie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangenaam, vriendelik, skoon en kan aanbeveel word
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie Annetjie.
Hondjies is soos kinders vir mense. Hulle is altyd welkom as daar by die reels gehou word.
Mooi loop en onthou,
Eer die lewe.
Englie B - Jun 2021
Algehele gradering
Die plek is baie netjies, bed en kussings net baie hard.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Englie,
Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet.
Ek is jammer julle het nie 'n goeie nagrus geniet nie.
Bietjie advies: 'N kussing is 'n baie persoonlike item. Mense slaap met sekere houdings met hulle kussings. Jy sal nooit een kry wat vir jou aaaa se nie. Neem jou eie kussigs saam wanneer julle reis en wees verseker jy sal gekoester voel.
Sue L - Jan 2021
Algehele gradering
Half-way stop.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Tot 'n volgende keer, onthou eer die lewe.
Estelle S - Mrt 2021
Algehele gradering
Voorsien alle basiese behoeftes. Skoon, netjies en baie gasvry.
Charlotte E - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf.
Steven V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Steven,
Met hierdie sakpas prys sal jy dit nie kry nie.
Mooi loop
Nickie P - Jan 2021
Algehele gradering
Netjiese plek met die basiese benodighede.
Riana M - Mrt 2021
Algehele gradering
Eenvoudig, bekostigbaar.
Niel T - Des 2020
Algehele gradering
Had a wonderful stay.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hi Niel,
Looking forward to seeing you guys again.
Marlene E - Des 2020
Algehele gradering
Louise het ons hartlik ontvang na so uitputtende reis.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hi Marlene
Dit was heerlik om julle te ontmoet en was lekker om julle terug te ontvang na julle vakansie af. Ek is bly julle het jul padkos geniet.
Tot 'n volgende keer: mooi loop en onthou, eer die lewe.
Marike D - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese en skoon verblyf. Perfekte oornagfasiliteit.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie Marike.
Honde is my gaste se kinders so hulle is baie welkom.
Hannes G - Des 2020
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verblyf. Tuis gevoel.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hannes, baie dankie vir jou resensie.
Hoe kan 'n man sonder 'n braai?
Mooi loop en onthou: eer die lewe
Hetta V - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike, warm mense. Netjiese oorslaapplekkie vir ons en ons kinders.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hetta, hierdie was vir jou 'n groot opgewondenheid om te wag vir jou kindes se kuier.
Bly hulle slaap more aand weer hier.
Mooi loop.
Gerrie K - Nov 2020
Algehele gradering
Goed vir oorslaap as jy ver reis.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Baie dankie Gerrie.
Tot 'n volgende keer onthou; eer die lewe.
Johann K - Okt 2020
Algehele gradering
Stopover.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hi Johan,
Thank you so much for the review, kids is the best gift you will ever receive.
I trust I will see you guys again.
Ilana V - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige veilige oornag plekkie
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie Ilana. Warm verwelkoming, skoon kamer, lekker matras en kussings, en veilige parkering. Wat kan 'n reisiger meer vra. Tot 'n volgende keer.
Alain J - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies, baie gasvry.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hi Alain,
Dankie vir resensie. Vertrou ons gaan julle weer sien.
Deon G - Sep 2020
Algehele gradering
Gasvryheid in praktyk.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
More Deon,
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Ek vertrou ons gaan julle weer sien.
Vriendelike groete,
Louise
Koba K - Mrt 2020
Algehele gradering
Bou voort op goeie werk.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
More Koba,
Baie dankie vir jou resensie.
Ek het nie 'n wasbak in die kombuis want ek voel my gaste moet rus.
Daar is wel 'n skottel onder die toonbank vir die gebruik daarvoor.
Vriendelike groete.
Louise
Sandra V - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het een nag oorgeslaap na die lang pad gery.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie vir die resensie Sandra. Dit is hierdie tyd van die jaar dat dit ongelooflik warm word in die Karoo.
Mooi loop.
Michelle D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie vir die resensie Michelle, sien julle weer.
Leon D - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik geslaap
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie Leon
Ek is bly julle het lekker geslaap.
Sien julle weer.
Michelle D - Des 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik en netjies.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie vir die sterre.
Thea C - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en net reg vir oorslaap.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie Thea, ek waardeer jou resensie. Mooi loop.
Leon F - Des 2020
Algehele gradering
Baie basies, maar prakties. Perfek vir vinnige oornagverblyf.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Leon,
Baie dankie vir jou resensie.
Mooi loop en ek vertrou ons sien julle weer.
Leon V - Des 2020
Algehele gradering
Ideale ligging.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Leon, dankie vir jou resensie. Mooi loop en onthou, eer die lewe.
Roland B - Sep 2020
Algehele gradering
Hartlike welkom.Rustig en stil.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dit was wonderlik om julle te kon huisves.
Kom weer hier langs wanneer julle deur Colesberg kom
Johannes J - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
More Johannes,
Jammer ek weet nie hoe ek jou resensie mis gekyk het nie.
Dankie dat julle hier oornag het. Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet.
Die wasbak is reeds nie ingesit sodat my gaste kan rus. Daar is wel 'n houer onder die toonbank vir die gebruik indien nodig.
Mooi loop en onthou: eer die lewe
Louise
Rochelle L - Mrt 2020
Algehele gradering
Voortreflik.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Goeie more
My gaste moet rus en daarom het ek nie 'n wasbak in die kombuis nie.
Daar is wel 'n skottel onder die toonbank indien die gaste dit wil gebruik.
Vriendelike groete,
Louise
Brenda B - Sep 2020
Algehele gradering
Was perfek vir oorslaap.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Brenda.
Dankie vir die resensie.
Mooi loop.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Monique G - Des 2019
Algehele gradering
Net groot genoeg vir oorslaap, maar het niks meer nodig gehad nie.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie vir die rensie Monique. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Ursula B - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese afpakplek na 'n dag se rit. Beste kussings om op te slaap.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Ursula
Dankie vir die resensie. Dit is vir my as gasvrou belangrik dat my gaste goed uitrus vir die volgende dag se rit. Matrasse en kussings is die regte "slaap lekker" items in die kamer.
Mooi loop tot 'n volgende keer.
Louise
Elmarie M - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, ruim en waarde vir geld!
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Elmarie dit was wonderlik om julle te kon ontmoet.
Om iets vir my gaste te doen is net 'n voorreg.
Sien julle weer.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Stefan M - Des 2019
Algehele gradering
Dis veilig, rustig en skoon. Ideal vir 'n oorslaap na 'n lang reis.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie vir die resensie Stefan.
Sien julle weer.
Chris M - Des 2019
Algehele gradering
Dit is baie rustig en netjies.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie vir die resensie, Chris. Mooi loop.
Marika P - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Marika
Die Harmonie eenheid wat 'n stort het, was klaar bespreek toe jy navrae gedoen het.
Linda V - Des 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Linda,
Baie dankie vir die resensie.
Hoop ons sien julle binne kort weer.
Geseende feesgety vir julle gesin.
Vriendelike groete,
Louise
Lizan V - Nov 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar en netjiese verblyf!
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Lizan,
Dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Melinda S - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelike mensies!
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Melinda.
Mooi loop en groete
Louise
Annamarie K - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker plekkie met die dierbaarste 2 mensies.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Annamarie, dankie vir die resensie. Sterkte met die nuwe uitdaging wat voorle.
Onthou: eer die lewe.
Corne B - Okt 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Corne, baie dankie vir die resensie.
Wanneer jy Karoo toe kom vergeet mens van 'n tv en geniet die natuur, al is dit bitter droog en veral die sterre in die aand is iets om te aanskou.
Andries B - Okt 2019
Algehele gradering
Well situated within the area of Colesberg. A great place to overnight to Cape Town.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Andre,
Dankie vir jou resensie. Waardeer dit. Ek vertrou julle sal weer hier kom oornag. Onthou: Eer die lewe.
Louise
Cathy B - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon en gerieflike verblyf.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Beste Cathy,
Baie dankie vir jou resensie.
Was 'n voorreg om julle te kon ontvang en ek vertrou julle sal weer by Hartklop Eer die Lewe oornag.
Groete,
Louise
Anna-marié M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie, baie aangenaam.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Herman. Ek waardeer dit en vertrou julle sal weer hier kom oornag en dan selfs langer bly.
Mooi loop.
Karlien T - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, bekostigbaar - gerieflike oornag op reis Kaap toe.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie Karlien.
Ek vertrou ons sien spoedig weer.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Louise
Glen K - Sep 2019
Algehele gradering
Convenient, clean and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik, skoon en gemaklik.
Perfekte oornagstop. Gasvryheid en 'n vriendelike gasheer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Thank you Glen.
Trust you will make a stop over again.
Kind regards,
Louise
Natasja W - Jul 2019
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Dit is vir my baie belangrik dat my gaste hulle tyd hier moet geniet.
Tot 'n volgende keer.
Onhou: eer die lewe.
Thealize L - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker! Sal weer daar bespreek.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Thealize,
Baie dankie vir die resensie.
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet.
Onthou: eer die lewe.
Michelle K - Jul 2019
Algehele gradering
Was baie lekker en baie netjies.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Michelle,
Dankie vir die resensie. Waardeer dit. Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet. Sien weer op 'n volgende keer. Mooi loop en onthou: Eer die lewe.
Lizan V - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike, sakpasverblyf!
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Ek is bly julle het jul verblyf hier geniet, Lizan.
Mooi loop tot 'n volgende keer.
Ria V - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik. Glory.
Lees meerHartklop Eer die Lewe se terugvoer
Ria ek is so dankbaar vir die resensie.
Ek is bly julle het dit geniet en lekker rustig en veilig kon voel.
Sien julle 'n volgende keer.
Onthou, eer die lewe.
Mooi loop tot 'n volgende keer.
Brunyilde A - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige vesting in 'n rustige area.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Goeie naand Brunyilde,
Baie dankie vir die resensie.
Ek vertrou ek sal julle weer sien.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Eurelia M - Jun 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Beste Eurelia,
Baie dankie vir die resensie. Ek vertrou julle sal weer by Hartklop Eer die Lewe kom oornag.
Groete tot 'n volgende keer,
Louise
Michelle S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Goeiedag Michelle,
Baie dankie vir die resensie. Ek vertrou julle sal Hartklop Eer die Lewe weer besoek.
Groete,
Louise
Bernhardt S - Jan 2019
Algehele gradering
Die woonstel is perfek vir 'n oorslaap op die lang pad - met gasvrye eienaars byderhand indien nodig!
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Eben,
Dankie vir die resensie. Ek vertrou ons gaan jou binnekort weer sien.
Tot 'n volgende keer onthou, eer die lewe.
Louise
Bosman S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag,
Baie dankie vir die resensie. Jammer die kamer met 'n stort was klaar bespreek gewees.
Ek is verbaas dat jou medereisigers afgehaal was omrede jy 'n meer ontspanne en gerieflike eenheid gehad het.
Verblyf maak of breek jou spesiale oornag plek. Jy moet heeltemal kan ontspan en uitgerus wees vir die lang pad wat voorle.
Tot 'n volgende keer, onthou: eer die lewe.
Charmaine R - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en baie netjies.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Beste Charmaine,
Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit opreg. Die terugvoer dat julle verskriklik lekker gebly het maak my hart sommer warm.
My gaste is prioriteit en hulle moet goed uitgerus wees vir die volgende dag se lang pad.
Mooi loop,
Louise
Hans H - Okt 2019
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel vir een nag oorslaap.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Beste Hans,
Baie dankie vir jou resensie. Ons vertrou ons gaan julle weer sien.
Groete
Louise
Aileen C - Jul 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld. Vriendelike ontvangs.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie Aileen.
Wonderlik om nuwe gaste te ontmoet wat graag meer van ons Dorp wil weet.
Tot 'n volgende keer.
Louise
Bennie F - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Wat 'n wonderlike 4 dae saam met al julle opgewondenheid om Colesberg toe te wil verhuis.
Sien jull om julle te help waar ons kan.
Mooi loop en onthou, eer die lewe.
Jeanre T - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed ingerig.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie vir die resensie. Ek vertrou ons sien julle eersdaags weer.
Vriendelike groete
Louise
Carla P - Apr 2019
Algehele gradering
Reënweer in Colesberg.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Beste Carla,
Dankie vir jou resensie. Ek is bly julle het lekker gebly.
Wees dankbaar saam met ons oor die goeie reën wat ons hier ontvang het. Dit is seëninge van bo vir almal, veral vir die skaapboere.
Tot 'n volgende keer.
Groete,
Louise
Morne W - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Ek is bly jy was gelukkig.
Gerrit O - Jun 2019
Algehele gradering
Gemiddeld.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Jammer julle het nie julle klagtes geopper na die eerste aand se slaap nie. Hier is Wi-fi en julle moes net gevra het vir die kode. Verwarmer is in die kamer wat julle wel gebruik het. Met navraag het julle gesê dat julle lekker en warm geslaap het.
Thea C - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik en eenvoudig.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Mooi loop.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Wilrie D - Des 2019
Algehele gradering
Hartklop Eer die Lewe - Colesberg.
Lees meerHartklop Eer die Lewe se terugvoer
Wilrie, die parkering oorvleul nie. Daar word versoek om nie voor ons motorhuise te parkeer nie en daar moet immers vir ons plek gemaak word om ons motor uit die motorhuis te trek.
08:00 is my tyd om die kamers se linne af te trek, skoon vars linne op te sit en weer mooi skoon en vars te maak vir die volgende gaste wat enige tyd na twee in bespreek.
Christien G - Des 2018
Algehele gradering
Die plek was netjies en die dame baie vriendelik en behulpsaam.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie Christien.
Sien julle binnekort.
Rena B - Des 2018
Algehele gradering
Spotless, comfortable and affordable!
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Goeie middag Rene,
Ek voel absoluut geseend om so 'n resensie te kry.
Dit gee my so warm gevoel om my hart om te weet my gaste is gelukkig en ek probeer hard om waarde vir geld en net die gemaklikste ondervinding vir hulle te kan gee.
Weer eens baie dankie.
Louise
Onthou: eer die lewe.
Annalene O - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig en netjies. Honde het ook lekker gebly.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Beste Nicolene,
Baie dankie vir die resensie.
Troeteldiere is gaste se kinders en is deel van hul gesin. So wanneer hulle versoek dat hul diere mag saam kom is dit lekker om te sê: Bring hulle.
Groete,
Louise
Angela V - Des 2018
Algehele gradering
Gaan uit hul pad om ons te help en gemaklik te laat voel.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Angela,
Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dat julle terugvoering gee van julle tevredenheid.
Gaste soos julle is 'n voorreg om te huisves.
Vriendelike groete,
Louise
Michelle D - Nov 2018
Algehele gradering
Lovely and clean, nice size room, very impressed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige en skoon, lekker grootte kamer, baie beïndruk.
Ek het regtig my verblyf geniet, dit was baie skoon en gemaklik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Thank you for the review. I trust I will see you again.
Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelik
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
More Johan,
Dankie vir die resensie. Ek hoop ons sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete,
Louise
Vonji A - Jul 2018
Algehele gradering
Ons was uiters bevoorreg dat ons by Hartklop kon oorslaap. Die eienaars het die ekstra myl gestap toe ons in nood verkeer.
Lees meerHartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hallo, baie dankie vir die wondelike resensie.
Dit is naaste liefde.
Onthou altyd, eer die lewe.
Tot 'n volgende keer.
Mooi loop.
Mariska D - Jun 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Vir 'n mooier resensie kon ek nie gervra het, van 'n gelukkige gas wat lekker uitgerus is en reg vir die volgede skof is nie.
Mariska, jy leef my leuse uit, eer die lewe.
Tot 'n volgende keer.
Mooi loop.
Sarel B - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Sarel,
Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ek waardeer dit baie.
Dit is vir my uiters belangrik dat my gaste baie tevrede is en dit geniet het om hier tuis te gaan.
Tot 'n volgende keer en onthou eer die lewe.
Louise
Chris C - Mrt 2018
Algehele gradering
Welkom gevoel.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Baie dankie julle. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Tot 'n volgende keer, onthou eer die lewe.
Belinda H - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon, veilig, vriendelik en omhein vir troeteldiere.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Baie dankie Belinda. Ek is bly julle het lekker hier tuis gegaan. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet.
Tot 'n volgende keer.
Louise
Annemarie P - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle hier te gehad het.
Tot 'n volgende keer, en onthou eer die lewe.
Annette H - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome place and loved Louise to bits.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome plek en ons was mal oor Louise.
Ek sal hierdie plek eerlikwaar aanbeveel vir ons wat moeg gereis is. Louise het selfs vir my en my ma 'n bietjie kos ingepak. Lieflik, skoon, en die beste beddens om op te slaap.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Good day Annette,
Thank you for the very special review. It was lovely to meet you and your Mom. Until next time.
Louise
Martie S - Jan 2018
Algehele gradering
Perfek voldoen aan ons behoefte - een nag verblyf met basiese geriewe.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
More Martie
Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit.
Tot ons weer sien.
Louise
NJ V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit was ons voorreg om julle te kon ontvang en te ontmoet. Kleingoed is kosbaar so mens doen moeite vir daardie spesiale geskenkies.
Simone D - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjiese huisie met al die nodige geriewe.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet. Ag die vriesspasie was beskikbaar maar ek is bly ek kon help.
Mooi loop tot 'n volgende keer.
Linri O - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike ervaring.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hi Linri,
Dankie vir die resensie.
My gaste probeer ek so ver as moontlik behulpsaam te wees. Een ding is die laat aand gaste wat arriveer.
Hulle is altyd baie moeg en waardeer dan 'n bietjie eksta sagte liefdevolle sorg.
Mooi loop tot 'n volgende keer en onthou, eer die lewe.
Louise
Elzaan P - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige plekkie om oor te slaap.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie Elzaan.
Tot 'n volgende keer.
Onthou: eer die lewe.
Sarel B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en alles is gerieflik vir oornag.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Sarel.
Was lekker om jou weer te kon ontvang.
Louise
Cecile D - Aug 2018
Algehele gradering
Daar is baie moeite gedoen.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
More Cecile,
Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet,.
Dankie vir die rensensie.
Louise
André D - Jun 2018
Algehele gradering
Puik.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Andre,
Ek vertrou dit gaan baie goed met julle. Baie dankie vir die rensie.
Dankie vir die voorstel, ek waardeer dit.
Mooi loop,
Louise
Anina N - Apr 2018
Algehele gradering
Musiek tema was baie uniek.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Anina, dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Dankie vir die resensie. Tot 'n volgende keer - eer die lewe. Louise
Wouter V - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik oornag in 'n aangename, ruim, private kamer.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
More Wouter, baie dankie dat julle Hartklop Eer Die Lewe, as jul oornag huisvesting gekies het. Ek waardeer jul terugvoering. Tot 'n volgende keer. Eer die lewe. Louise
Lee-ann G - Des 2018
Algehele gradering
Die verblyf het heeltemal aan ons behoeftes voldoen.
Lees meerHartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hi Lee-aan
Dit was geen moeite om vir julle te wag nie.
Kindertjies is baie spesiaal so hulle behoeftes kom vir my bo aan die lys.
Tot 'n volgende keer.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Louise
Michelle D - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker plek om te oornag.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Michel, dankie vir jou resensie.
Peet V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middag Peet,
Dankie vir jou resensie.
Ek het reeds nie wasbakke in die kombuis gesit nie sodat die gaste kan rus.
Ek kom haal die skottelgoed soos dit benodig word om weer gewas te word.
Die tekortkoming sal middle volgende jaar aangespreek word.
Vriendelike groete,
Louise McDuling
Hester N - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gasheer en -vrou uiters gasvry en behulpsaam.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hester,
Dit was my voorreg om julle te kon ontvang.
Ek waardeer jou resensie. Ek is altyd bly om te hoor dat die "honde kinders" ook welkom gevoel het vir hul eienaars.
Vriendelike groet,
Louise.
Dirk C - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik, rustig, privaat, hartlik, gasvry en spontaan ontvang.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Middaag Dirk,
Dit was aangenaam om jou te kon ontmoet.
Dankie vir die rensie.
Vriendelike groete,
Louise
Colleen M - Jun 2018
Algehele gradering
Cosy place, I'll definitely visit again.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Tot 'n volgende keer.
Onthou, eer die lewe.
Louise
Tilla R - Jan 2018
Algehele gradering
Gasvrye gasvrou, netjies, skoon kamer, goed toegerus.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer jul resensie.
Groete tot 'n volgende keer.
Louise.
Francis O - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Francis,
Baie dankie dat julle Hartklop Eer die Lewe, as julle oorag verblyf gekies het.
Ek is jammer oor die lawaai 04:00.
Tot volgende keer.
Onthou, eer die lewe.
Natascha L - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en oulike verblyf.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Dankie Natascha.
Marelize C - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry en 'n baie netjiese plekkie!
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Marelize, baie dankie dat julle Hartklop gekies het, om na 'n warm dag op die pad, te kom rus.
Dankie vir die resensie, ek waardeer dit opreg.
Tot ons weer sien.
Geniet en eer die lewe.
Louise
Sharon K - Des 2017
Algehele gradering
So clean and felt so welcome.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hi Sharon,
Thank you so much for the review. I trust we will be seeing you again.
Kind regards,
Louise
Zelda M - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon, puik oornag, my dogter sou 'n TV waardeer.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Baie dankie Zelda. Ek vertrou dat julle lekker gekuier het en ek julle weer binnekort sal sien. Tot 'n volgende keer, Louise
Ryan C - Des 2017
Algehele gradering
Relaxed comfortable overnight in Colesberg.
Hartklop Eer die Lewe se terugvoer
Hi Ryan,
Thank you for the review. We hope to see you again in the near future.
Kind regards,
Louise
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: De Jager-straat 18, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang